WegRy

Heelpad grondpad

WegRy is 'n tydskrif oor 4x4-bestemmings en avonture wat lesers neem tot waar die teerpad ophou en die regte pret begin. Ongeag van jou ervaring en of jy 'n kragtige 4x4 besit, word jy uitgenooi om saam te kom op die rit. Behalwe dat dit opwindende nuwe bestemmings dek, ondersoek die span elke maand nuwe en tweede handse 4x4's, en verken hulle onbekende roetes. Verder deel die tydskrif ook praktiese raad en inligting oor voertuie en toerusting, asook resepte vir die langpad. WegRy bied ook die mees omvattende inligting oor 4x4-roetes in Suid-Afrika.