• Single Issue for $5.00 US
For subscription options, view current issue.

Huisgenoot Tempo

Glansleefstyltydskrif vir Afrikaanse musiekliefhebbers

Huisgenoot Tempo is gemik op Afrikaanse musiekliefhebbers van alle ouderdomme– of die leser nou sewe of sewentig jaar oud is, hy/sy sal interessante artikels oor Afrikaanse kunstenaars in alle genres kry. Die tydskrif kyk na die volle spektrum van Afrikaanse musiek, van popkunstenaars tot agter-die-skerms insae oor die Afrikaanse musiekbedryf. As ’n uitbreiding van die gevestigde Huisgenoothandelsmerk is Huisgenoot Tempo ’n hoë gehalte-tydskrif met intelligente en in diepte-artikels wat ’n sterk visuele impak maak.

language: Afrikaans /Afrikaans
country : South Africa
Publisher : Media 24 Ltd
Available on:
  • Droid
  • Air
  • iOS
  • WebOS
  • Rim
Share
Read magazines anywhere.
Read articles every day.
Online, offline and on all your devices.
To see magazines done correctly, look at Zinio
-Huffington Post