• 50 issues for  $95.56 US
    ( $1.91 US per issue)

Finweek - Afrikaans

Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits.

Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noodsaaklike sakemiddel in die daaglikse stryd om mededingende voordeel. Vandag se besluitnemers moet meer druk op hul tyd kan verwerk en daar word nou meer as ooit van hulle verwag om suksesvol te wees, ongeag feller mededinging. Finweek bied relevante inligting in vinnig verteerbare porsies, met bekroonde beleggingsadvies as die nagereg.

View back issues
language: Afrikaans
country : South Africa
Publisher: Media 24 Ltd
Available on:
Read magazines anywhere.
Read articles every day.
Online, offline and on all your devices.
To see magazines done correctly look at Zinio
-Huffington Post