• 1 issue for  $2.35 US
    ( $2.35 US per issue)

WegRy 4x4 Roetegids

Die 2011-uitgawe van WegRy se 4x4-Roetegids dek alles wat jy moet weet van roetes in Suid-Afrika.

Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van 101 roetes in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing van ’n roetegradeerder, kontakbesonderhede, roetegradering, blyplek, doendinge in die omgewing en ’n GPS-roetepunt. Die hersiende gids het bygewerkte inligting, 15 nuwe roetes, pragtige foto’s, ’n volledige kaart en ’n indeks met nóg 150+ 4x4-roetes in Suider-Afrika.

View back issues
language: Afrikaans
country : South Africa
Publisher: Media 24 Ltd
Available on:
Read magazines anywhere.
Read articles every day.
Online, offline and on all your devices.
To see magazines done correctly look at Zinio
-Huffington Post