• 1 issue for  $2.33 US
    ( $2.33 US per issue)

Weg Kruger

Weg Kruger, is ‘n omvattende gids met alles wat jy wil weet oor Suid-Afrika se gewildste nasionale park.

Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg), watter paaie om te ry, hoe en waar om die diere te vind én die beste plekke om die Groot Vyf te sien. Jy kan die GPS maar by die huis los, want hierdie gids is propvol noukeurige kaarte. Dan is daar ook nog staproetes, 4x4-roetes en stories oor Kruger-legendes. Kortom, kry hom sommer nou.

View back issues
language: Afrikaans
country : South Africa
Publisher: Media 24 Ltd
Available on:
Read magazines anywhere.
Read articles every day.
Online, offline and on all your devices.
To see magazines done correctly look at Zinio
-Huffington Post