DÉCOUVRIRBIBLIOTHÈQUE
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Chasse et Pêche
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

July 2019

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Pays:
South Africa
Langue:
English
Éditeur:
Media 24 Ltd
Lire pluskeyboard_arrow_down
Offre spéciale : Get 40% OFF with code: YES40
J'ACHÈTE CE NUMÉRO
2,50 €(TVA Incluse)
JE M'ABONNE
22,57 €(TVA Incluse)
12 Numéros

DANS CE NUMÉRO

access_time1 min.
sa hunter/jagter

REDAKSIE REDAKTEUR: Koos Barnard Koos.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9401 ADJUNK-REDAKTEUR: Johan van Wyk Johan.vanWyk@media24.com Tel: 012-485-9403 SUBREDAKTEUR (VRYSKUT): Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging) Eunia.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9402 SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging) Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350 UITLEGKUNSTENAARS: Marthie van Dyk (Uitleg en produksie) Marthie.vanDyk@media24.com Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004 Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp) Malinda.Craythorne@media24.com Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073 KANTOORBESTUURDER: Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)Maphuti.Mongatane@media24.com Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058 MEDEWERKERS: Herman Jonker Kassie Kasselman…

access_time2 min.
te veel van ’n goeie ding...

Dis altyd lekker om geskenke te ontvang en ’n onlangse een van ons subredakteur, Marisa Beeton, was in die kol. Dit was die blikbeker wat in die foto hieronder verskyn. Soos julle kan sien, staan daar op hom geskryf: Te veel van ’n goeie ding is FANTASTIES. Ek identifiseer heel gemaklik daarmee, want dit is presies wat ek in Meimaand ervaar het tydens ’n private jag op Otterskloof in die Vrystaat. My jag het geval tussen die besoeke van twee groot groepe jagters, dus het ek dié 14 000haeiendom vir vyf dae heeltemal vir myself gehad. Daar was geen druk om ’n produktoets of jagartikel vir die tydskrif te doen nie. Ek wou net twee bokke skiet en het ’n volle vyf dae gehad om dit te doen. Wanneer laas het enige…

access_time5 min.
bospos sê jou sê

WENBRIEF HERFSJARE Die winterkoue kom nader en die dae se lengte krimp. Jagters berei goed voor: skietbane word besoek, gewere word mooi skoongemaak, slagmesse word skerpgemaak. Pa’s en seuns besluit wat en waar om te jag. Spyskaarte word uitgewerk. Ja, alles word in die fynste besonderhede beplan. In hierdie jagveld val my blare saam met die bome s’n af en kom lê my siel bloot: Is herfstyd nie ook die simbool van vashou aan dit wat waardevol is nie? Vergeet ons nie dalk te gou van hulle wat in hulle herfsjare is nie? Hulle wat ons van die veld en diere, van spore en mis, van spoorsny en jag geleer het. Hulle wat ons die geleentheid as kannetjies gegee het om ’n liefde vir die veld en jag te ontwikkel. Ek het gedurende April…

access_time6 min.
snelvuur

JOHN RIGBY & CO INTRODUCES NEW CARTRIDGE In a surprise move, esteemed London gunmakers John Rigby & Co introduced a new rifle cartridge in April 2019 specifically for use in double rifles. The .416 Rigby No 2, as the new cartridge has been named, is a rimmed version of the firm’s venerable .416 Rig-by cartridge, introduced in 1911 for use in Magnum Mauser bolt-action rifles. The .416 Rigby No 2 is the first new cartridge introduced by Rigby in more than a century and is ballistically identical to the .416 Rigby. It fires a 410gr bullet at 2 400fps for 5 000ft/lbs of muzzle energy. Rigby made only one double rifle chambered for the rimless .416 Rigby during the 1930s. With the introduction of the .416 Rigby No 2, the .416 Rig-by’s flat-shooting,…

access_time1 min.
gelukkige wenners!

1 DENNIS KAPPETIJN-MES S. Hofmeyer van Valhalla wen ’n Dennis Kappetijn-mes ter waarde van R1 500. Vir meer inligting oor Kappetijn-messe, besoek www.kap petijnknives.com of kontak hulle by 012-660-1270 of 082-923-5639/082-968-4242. 2 DOVETAIL-AMMUNISIEKISSIES S.J. Bezuidenhout van Nelspruit en K.N. Kemp van Van Wyksvlei wen elk ’n Dovetail-ammunisiekissie in die kaliber van hul keuse. Dié kissies word geborg deur Rudi en Lizelle Louw. Kontak Lizelle by 083-257-4041. Elke kissie is ongeveer R525 werd. 3 PROMARKGESKENK W. Mulder van Vereeniging is die wenner van ’n Stevenson Hamilton-baadjie ter waarde van ongeveer R900, BTW ingesluit, (beskikbaar by takke van Obaro).Vir verdere inligting oor die Stevenson Hamiltonprodukte, besoek gerus hul webtuiste by www.stevensonhamil ton.co.za. * Die wenners sal gekontak word en van hul pryse in kennis gestel word.…

access_time4 min.
nostalgie in die wind

Ekskuus as ek vandag nostalgies raak. Nostalgie kan ’n gevaarlike ding wees. Veral omdat dit tog só maklik die verlede filtreer om net die goeie te onthou, terwyl die minder smaaklike stil-stil na die solder verban word. Daarby spreek spesifieke herinneringe ook mos maar net tot diegene wat self daarmee kan identifiseer. Maar ek glo tog dat daar in elkeen van ons ’n bietjie sentiment skuil wat ’n mens sag stem as jy terugdink aan sekere dinge, veral dié uit ’n mooi tyd. Nou anderdag, so in die loop van ’n jagstorie, praat iemand van Beaufort-Wes. Hy vertel hoe hulle eenkeer daar gaan ammunisie soek het op pad na ’n jag anderkant Aberdeen. En toe gevind het wat hulle soek, by die fietswinkel, want dié het wapens aangehou. Ja, dit was ’n…

help