DÉCOUVRIRBIBLIOTHÈQUE
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Chasse et Pêche
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter December 2018

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Pays:
South Africa
Langue:
English
Éditeur:
Media 24 Ltd
Lire pluskeyboard_arrow_down
J'ACHÈTE CE NUMÉRO
2,53 €(TVA Incluse)
JE M'ABONNE
22,71 €(TVA Incluse)
12 Numéros

DANS CE NUMÉRO

access_time3 min.
’n jaar vol drama

En so sak die son oor nog ’n jaar... een wat gekenmerk is deur vele dramas. Vir baie is die Springbokke se dramatiese vertonings ’n groot kopseer. Die een Saterdag veroorsaak hulle euforie onder ondersteuners, net om jou die volgende week skuins teen die grond moedeloos moerig, befoeterd te maak. Sulke wipplankvertonings is sleg vir die gesondheid en ek dink sterk daaraan om die Bokke vir aanspreeklikheid te dagvaar.Maar eintlik is die sooibrand wat Rassie-hulle ’n mens gee kleingeld in vergelyking met ander dramas. In sekere dele van ons land knel die droogte steeds. Die brandstofprys laat jou nou tweemaal dink voor jy die motorsleutel draai (dis nogal jam-mer, Pretoria was elke Desember so lekker stil as al die Valies by die see is). Ek wil nie eens…

access_time4 min.
bospos sê jou sê

WINNING LETTER NOSTALGIA Geoff Wainwright’s hunting story of the sable hunt in Zambia (Cursed sable of the witchcraft kind – October 2018) brought back fond memories.That specific area in Zambia where the southern tip of the Kafue National Park is bordered by Mulobezi, Billi Springs and Sichifula Game Management areas are known for all sorts of witchcraft and strange beliefs.The area was known for sable with the deep curved horns (nearly royal sable) but the thing that stood out for me when I hunted (some 20 years ago) in Mulobezi which borders Sichifula to the northwest, was the amount of lions. Every night they roared close by and they were not afraid to show themselves during the day – black-maned, big-bodied beasts. One other thing coming…

access_time6 min.
snelvuur

UNIEKE BILTONGKERWERS EN KNIPMESSE André Schoeman van Bela-Bela is ’n bekende mesmaker wat nie net mooi messe maak nie, maar ook unieke biltongkerwers. Benewens die pragtige houtvoetstukke en korporatiewe embleme wat hy op die lemme aanbring, word die handvatsels van die kerwers van verskeie tipes wildshoring en vlakvarktand gemaak. Kyk ’n bietjie na meegaande foto van die biltongkerwers en julle sal saamstem dat sy werk uniek is. Op ’n onlangse skou in Pretoria het André se knipmesse ook die oog gevang. Hy maak sluitlemknipmesse met ’n unieke slot- of sluitstuk. Dit word geïnkorporeer in die bolster van die mes.* Vir nog inligting kontak gerus vir André Schoeman by 082-956-3079 of stuur ’n e-pos aan asknives@christen.co.za PANGOLIN – THE MOST TRAFFICED MAMMAL ON EARTH Pangolins (ietermagog…

access_time4 min.
’n draai met die lig

Ek is nie skaam om dit te erken nie: Ek is met die maan gepla. Veral as sy so smeulend volrond en oranje oor die horison loer. Maar so mal soos ek oor die volmaan is, net so dankbaar is ek vir ’n skraal sekeltjie. Want dis met donkermaan dat Die Lig tot sy reg kom.Dis hoe ons die stuk toerusting sommer kortweg noem: Die Lig, want hy staan sentraal tot alles wanneer ons met hom werk. Gee aan Die Lig. Laat sak Die Lig. Lig meer links. Lig dié kant of daai kant.Die skemerwêreld van die soeklig is anders as die bekende omgewing van die dag. Net so is nagskiet ook ’n hele ander ding as jag. Fair chase is dit glad nie. Fair chance ook nie,…

access_time10 min.
my eerste jagdroom

Na meer as dertig jaar se jag in Afrika en in een of twee plekke oorsee, is daar sekere hoogtepunte wat vir my uitstaan. Alhoewel ek nie juis ’n trofeejagter is nie, was daar nog altyd spesies wat ek vir diverse redes baie graag wou jag, en met so ’n bietjie beplanning en meer as net ’n bietjie geduld, kon ek deur die jare my drome en ideale verwesenlik.Vandat ek ’n klein seuntjie was, was ’n buffel heel bo-aan my jagwenslys – grootliks my pa se skuld. Dis seker maar wat gebeur as jy grootword met stories van buffels in die Zambesivallei en ander afgeleë plekke waar grootwildjagters deur die jare heen hulle spore gelos het.Die geleentheid om ’n buffel van my eie te jag het in 2010 gekom.…

access_time6 min.
jean wilke – reaching for the stars

The Lady Hunter knife. It is not often that you will meet someone with a true passion for the gift they have received. However, Jean Wilke is such aperson. At the tender age of just 16 this young man is a knife maker with exceptional skills.It all started in 2016 when Jean saw the TV reality series Forged in Fire for the first time. He was immediately hooked. Having dyslexia he obviously did not read the warning which said: “Do not try this at home!”Unlike other teenagers, this was not merely a passing interest, but a burning passion that over time just grew stronger. For his 14th birthday Jean received a special gift from his parents – a half-day course, namely Introduction to Blacksmithing, presented by Dennis Kriel. That…

help