DÉCOUVRIRBIBLIOTHÈQUE
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Chasse et Pêche
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter February 2019

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Pays:
South Africa
Langue:
English
Éditeur:
Media 24 Ltd
Lire pluskeyboard_arrow_down
J'ACHÈTE CE NUMÉRO
2,53 €(TVA Incluse)
JE M'ABONNE
22,71 €(TVA Incluse)
12 Numéros

DANS CE NUMÉRO

access_time3 min.
gister se spoor

Daar is sommige reuke en sekere goed wat, as jy hulle sien, onmiddellik goeie herinneringe bring.Die reuk van rooibostee, byvoorbeeld, laat my elke keer aan my oorlede ouma Kowie Botes van Kakamas dink. In haar nederige huisie langs die grootvoor met die waterwiel het sy altyd vir ons rooibostee gemaak. Ek onthou ’n goedkoop geel-enrooi plastiektafeldoek en Ouma se stoel, ’n rooie, wat altyd op ’n spesifieke plek langs die klein kombuistafel gestaan het.Moerkoffie laat my aan Grootkoos, my pa, dink. Hy het net Voortrekkerkoffie gedrink. Toe ons uit Suidwes Kakamas toe trek, vind hy uit dis nêrens te koop op die dorp nie, ook nie in Upington nie. Toe gaan koop Grootkoos ’n vrag koffie in Windhoek se Model Super Market (die enigste kruidenierswinkel waar hy gekoop het)…

access_time5 min.
bospos sê jou sê

WENBRIEF LANGAFSTANDVERSKILLE EN LEKKER JAG Ek wil as ’n buitestaander ook ’n (laaste) stuiwer in die armbeurs gooi... (Janus Westraat, Francois van Emmenes en Michael Maritz se skrywes oor langafstandjag in die vier vorige uitgawes van SA JAGTER/HUNTER verwys.) Oor jag, die volgende:“Die waarheid is, my vriend Adam het my eenkeer, nou reeds jare gelede al, vertel van hoe hy as kind gedroom het om eendag sy eie gewere te hê sodat hy in die veld kan gaan stap met sy geweer oor die skouer, en as hy ’n bokkie vir die pot in die veld sou raakloop, hom kon jag en hom opvreet as hy sou wil – ’n kind in Afrika se droom om in die Afrika-bosveld te gaan jag. Of jy nou iets skiet…

access_time7 min.
snelvuur

HUNTING THE REEDBUCK – WOW AFRICA SAFARIS In the January edition we published an Afrikaans story on hunting the common reed-buck, called Die ram in die riete. The hunt took place in KwaZulu-Natal on Madaka where the owner, Izak Kirsten, runs Wow Africa Safaris. For the benefit of our English readers, we have translated the story into the Queen’s language and it will be made available to readers on request. Just drop us an e-mail at: Koos.Barnard@Media24.comWe plan to translate at least one of our main articles/stories every month from Afrikaans into English and make it available to readers. From the February edition onwards a link will be supplied with the article for which an English translation is available. Following the link will enable English readers…

access_time4 min.
dwalinge: is jy in die oomblik?

Wat gaan deur jou kop as jy in die veld loop? Vroegoggend is dit gewoonlik afwagting, veral as dit die eerste dag van ’n jag is. Jy loop hiperwakker, bewus van die tekstuur van die geweerkolf se ruitwerk onder jou vingers en die geur van elke bossie wat kneus onder jou stewelsool. Elke keer as ’n blaartjie ritsel, hou jy asem op en in elke bos se skadu soek jou oë die buitelyne van ’nbok.In terme van deelname is dit ’n goeie plek om te wees: In die ‘zone’, soos adrenalienverslaafdes dit noem. Namate die dag sy loop neem begin die rustigheid van die natuur jou egter uitlok om te ontspan. Teen middag, wanneer die son die adrenalien uit jou senuwees gebak het en die aanvanklike opwinding al getaan…

access_time13 min.
regstellende aksie met ’n .270 win

Ek het hierdie koedoebul, waarvan die horings 45” meet, op die laaste jagdag in ’n pan geskiet. Seker goed 30 jaar gelede maak ek kennis met oom Hendrik van Eck van die plaas Wildspan net buite Campbell in die Noord-Kaap. Ek het toe nog as jaggids opgetree en wou ’n spannetjie jagters na Wildspan toe bring.Op ’n afgespreekte dag sit ek vroegoggend af Campbell toe van Daniëlskuil af waar ek gebly het. Nadat ek en oom Hendrik lekker gesels het, maak ek klaar om Wildspan se veld deur te kyk. Dis toe dat die oom sy .270 in my hand stop. “Skiet sommer vir jou ’n springbok, ons gaan mos besigheid doen,” sê hy. En toe voeg hy by dat dit nie nodig is dat ek eers skietbaan toe…

access_time9 min.
blaser’s f16 shotgun

Johan van Wyk putting the Blaser F16 through its paces. Blaser, the German manufacturer, needs no introduction to South African hunters and shooters. Well-known for their accurate and uniquely-styled straight-pull rifles, Blaser introduced their first shotgun, the F3 over/under, more than a decade ago. It was aimed specifically at the high-end clay target shooting market. The F3 has sold reasonably well over the years but what was needed was a slightly less expensive alternative to the F3 to compete with a broader range of competitors, hence the birth of the Blaser F16, introduced in 2016.The F16 is aimed specifically at the market segment that many Japanese and Italian gun manufacturers cater for. Blaser’s idea was to offer a reliable and well-made over/under shotgun at a more competitive price –…

help