ONTDEKKENBIBLIOTHEEK
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Showbizz & Roddels
Huisgenoot-WoordsoekHuisgenoot-Woordsoek

Huisgenoot-Woordsoek

No 4

Die derde uitgawe van Huisgenoot se gewilde Woordsoek-tydskrif bevat 115 woordsoeke met opwindende temas vir die hele gesin. Die temas vir volwassenes sluit in: koninklikes, somerkos, reis, aromas, die natuur, sport en nuusmakers terwyl die kinders ure lank sal besig bly met die woordsoeke oor die sirkus, tandesorg, fantasiekarakters, seisoene, woordbou en nog baie meer. Dis gewaarborgde pret vir net R42.

Land:
South Africa
Taal:
Afrikaans
Uitgever:
Media 24 Ltd
Meer lezenkeyboard_arrow_down
EDITIE KOPEN
3,16 €

IN DEZE EDITIE

access_time1 min.
van die redakteur

IN DIE vierde uitgawe van Huisgenoot- Woordsoek kan jy uitsien na ’n lekker mengelmoes van Suid-Afrikaanse en internasionale temas.Ons kuier in die Krugerwildtuin (bl. 11) en op ons kusdorpies (bl. 5), en neem jou op reis deur van die plekke wat jy sal aantref langs een van Suid-Afrika se bekendste hoofroetes, die N1 (bl. 4). Hier kan jy as ekstra uitdaging ook die plekke van Kaapstad tot by Beitbrug in volgorde rangskik. Ons gooi ook ’n internasionale draai met ’n A-Z van wêreldstede (bl. 15), bekende geboue (bl. 27) en landsleiers (bl. 16). Verder is daar ’n goeie klompie soekblokke oor liedjies, sangers, sport asook sterre op die silwerdoek en televisie.Vir die jongspan is daar ’n afdeling propvol prettige temas soos piekniek (bl. 44), fietsry (bl. 54), melkskommel-geure (bl. 53),…

access_time1 min.
kies koers

NO. 1 Oplossing op bladsy 62HOE GOED KEN JY DIE N1?Hierdie plekke lê almal langs die N1 van Kaapstad tot by Beitbrug. Kyk of jy hulle in volgorde kan rangskik en soek dit dan in die soekblok.Beaufort-WesBeitbrugCenturionColesbergDrie SustersGrasmere-tolhekHexrivierpasHugenote-tonnelJohannesburgKaapstadKroonstadLaingsburgMakhadoMokopaneMusinaPolokwanePretoriaRichmondTouwsrivierVaalrivierVanderbijlparkVentersburgVerkeerdevleiWinburgWorcesterNO. 2 Oplossing op bladsy 62SA MYNDORPEBoksburgCarletonvilleKathuKimberleyKoffiefonteinLime AcresOrkneyPostmasburgThabazimbiWelkom…

access_time1 min.
kuslangs

NO. 3 Oplossing op bladsy 62LANGS DIE WESKUSSoek die vetgedrukte deel.ChurchhavenDwarskersbosElandsbaaiHondeklipbaaiLambertsbaaiPaternosterSaldanhaSt. HelenabaaiStrandfonteinYzerfonteinNO. 4 Oplossing op bladsy 62AAN DIE SUIDKUSSoek die vetgedrukte deel.BuffelsbaaiDwarswegstrandGouritsmondHartenbosHeroldsbaaiInfantaStilbaaiVictoriabaaiVleesbaaiWitsandNO. 5 Oplossing op bladsy 62AAN DIE WILDEKUSSoek die vetgedrukte deel.ChintsaGonubieHaga HagaKoffiebaaiMazeppabaaiPort EdwardPort St. JohnsQoloramondWavecrestNO. 6 Oplossing op bladsy 62LANGS DIE SUIDKUS VAN KWAZULU-NATALSoek die vetgedrukte deel.AmanzimtotiHibberdeneIllovostrandMargatePort ShepstoneRamsgateScottburghSouthbroomUmhlangaUmkomaas…

access_time1 min.
by die strand

NO. 7 Oplossing op bladsy 63SA BLOUVLAGSTRANDE’n Blouvlagstrand voldoen aan ’n stel spesifieke vereistes. Soek die vetgedrukte deel.BikinistrandBoknesstrandBrenton-on-SeaBuffelsbaaiHartenbosHumewoodstrandKampsbaaiKeurboomstrandLlandudnoSouthportTrafalgarstrandWitsandNO. 8 Oplossing op bladsy 63DAG BY DIE STRANDbranderplankemmertjiegrafiehanddoekhoedkrieketkolfroomyssambreelsonbrandroomsonbrilswembroektydskrifNO. 9 Oplossing op bladsy 63SOMERKOS EN -DRANKIESaarbeiebraaivleisgazpachogladdejantjiemengeldrankiepapajaslaaisoesjispanspekvrugtesapwaatlemoenwitwyn…

access_time1 min.
gril jy maklik?

NO. 14 Oplossing op bladsy 64SLANGESoek die vetgedrukte deel.bergadderboomslanggespikkelde skildneuskobragevlekte skaapstekergroenmambamolslangNatalse swartslangpofaddersebraslangswart spoegkobrawipneuskobraNO. 15 Oplossing op bladsy 64SPINNEKOPPESoek die vetgedrukte deel.bobbejaanspinnekopknopiespinnekoplangbeenspinnekopreënspinnekoprooi romansakspinnekoptuinspinnekopvaldeurspinnekopvioolspinnekopwawielspinnekopNO. 16 Oplossing op bladsy 64INSEKTEbidsprinkaanboktorheuningbykakkerlakkewerkoringkriekmiermiskruiermotmuskietnaaldekokerskoenlappervliegvlooi…

access_time1 min.
landsleiers

NO. 30 Oplossing op bladsy 67LESERSVOORSTEL Malebogang MotsililiAFRIKALEIERSSoek die vanne.Abdelaziz Bouteflika (Algerië)Adama Barrow (Gambië)Alassane Ouattara (Ivoorkus)Ali Bongo Ondimba (Gaboen)Alpha Condé (Guinee)Ameenah Gurib (Mauritius)Edgar Lungu (Zambië)Filipe Nyusi (Mosambiek)Hage Geingob (Namibië)Ian Khama (Botswana)Idriss Déby (Tsjad)Isaias Afwerki (Eritrea)Jacob Zuma (Suid-Afrika)John Magufuli (Tanzanië)José Eduardo dos Santos (Angola)Joseph Kabila (DemokratieseRepubliek van die Kongo)Macky Sall (Senegal)Muhammadu Buhari (Nigerië)Mulatu Teshome (Ethiopië)Nana Akufo-Addo (Ghana)Omar al-Bashir (Soedan)Paul Kagame (Rwanda)Peter Mutharika (Malawi)Pierre Nkurunziza (Burundi)Robert Mugabe (Zimbabwe)Tom Thabane (Lesotho)Uhuru Kenyatta (Kenia)NO. 31 Oplossing op bladsy 67LESERSVOORSTEL Malebogang MotsililiWÊRELDLEIERSSoek die vanne.Abdul Hamid (Bangladesj)Angela Merkel (Duitsland)Bashar al-Assad (Sirië)Benjamin Netanyahu (Israel)Donald Trump (V.S.A.)Emmanuel Macron (Frankryk)Enrique Peña Nieto (Mexiko)Erna Solberg (Noorweë)George Konrote (Fidji)Horacio Cartes (Paraguay)Justin Trudeau (Kanada)Kim Jong-oen (Noord-Korea)Malcolm Turnbull (Australië)Mamnoon Hussain (Pakistan)Pranab Mukherjee (Indië)Raúl Castro (Kuba)Sauli Niinistö (Finland)Shinzō Abe (Japan)Theresa May (Brittanje)Wladimir Poetin (Rusland)Xi Jinping (China)…

RECENTE EDITIES

help