ONTDEKKENBIBLIOTHEEK
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Showbizz & Roddels
Huisgenoot-WoordsoekHuisgenoot-Woordsoek

Huisgenoot-Woordsoek No 3

Die derde uitgawe van Huisgenoot se gewilde Woordsoek-tydskrif bevat 115 woordsoeke met opwindende temas vir die hele gesin. Die temas vir volwassenes sluit in: koninklikes, somerkos, reis, aromas, die natuur, sport en nuusmakers terwyl die kinders ure lank sal besig bly met die woordsoeke oor die sirkus, tandesorg, fantasiekarakters, seisoene, woordbou en nog baie meer. Dis gewaarborgde pret vir net R42.

Land:
South Africa
Taal:
Afrikaans
Uitgever:
Media 24 Ltd
Meer lezenkeyboard_arrow_down
EDITIE KOPEN
2,82 €

IN DEZE EDITIE

access_time1 min.
van die redakteur

EK HET net weer besef ons wêreld is vol wonderlike dinge – die idees vir woordsoeke hou net aan opduik! ’n Kollega vertel my nou die dag van ’n tesis oor die blaaspootjie, ’n soort insek, en hoe ’n mooi naam dit vir haar is. En daar dink ek toe: Wat van ’n soekblok met die name van minder bekende insekte? (Dalk kry so ’n soekblok ’n plekkie in ’n volgende boek!) Dié uitgawe is nes die vorige twee propvol soekblokke. Ons het ’n verskeidenheid interessante onderwerpe gekies met lekker soekwoorde. Daar is weer ’n paar kinkels soos dat jy hier en daar die woorde langs die leidrade moet invul voor jy dit soek (loer in die oplossingsafdeling as jy vashaak) en ook ’n paar blokke waar ’n ekstra woord wegkruip wat…

access_time1 min.
winkels toe!

NO. 11 Oplossing op bl. 63 Soek die vetgedrukte naam of naamdeel van hierdie winkelsentrums. Beachview-winkelsentrum Bloem Plaza Blue Route-winkelsentrum Brooklyn-winkelsentrum Canal Walk CapeGate Cavendish Square Cresta-winkelsentrum Greenacres-winkelsentrum Hyde Park Corner Kwa Mnyandu Lakeside-winkelsentrum Loch LoganWaterfront Lynridge-winkelsentrum Mall of Africa Maponya-winkelsentrum Melrose Arch Menlyn Park Mimosa-winkelsentrum Montecasino Oriental Plaza Sandton City The Pavillion Twin City-winkelsentrum Tygervallei Vangate-winkelsentrum Walmer Park-winkelsentrum Westgate-winkelsentrum Wonderpark Woodlands Boulevard…

access_time1 min.
op die veld en in die water

NO. 30 Oplossing op bl. 66 SPRINGBOK-AFRIGTERS Vul die vanne in en soek dit dan. 1. Allister ________________________________________________________________ 2. André __________________________________________________________________ 3. Carel ___________________________________________________________________ 4. Harry __________________________________________________________________ 5. Heyneke ______________________________________________________________ 6. Jake ____________________________________________________________________ 7. Kitch ___________________________________________________________________ 8. Nick ____________________________________________________________________ 9. Peter ___________________________________________________________________ 10. Rudolph ______________________________________________________________ NO. 31 Oplossing op bl. 66 SA STADIONS Soek net die vetgedrukte deel. Athlone-stadion Buffalopark De Beers Diamond Oval Ellispark-stadion Kaapstad-stadion LoftusVersfeld Moses Mabhida-stadion Nuweland-stadion Sokkerstad Vrystaat-stadion NO. 32 Oplossing op bl. 66 SWEM, JANNIE, SWEM! aflos diepkant dryf duikbril hondjieswem lengte paddavoete swembad swempet vlinderslag…

access_time1 min.
gedigte

NO. 38 Oplossing op bl. 67 STYLFIGURE antitese ellips eufemisme herhaling hiperbool ironie metafoor metonimie parodie satire sinekdogee sinspeling teenstrydigheid vergelyking woordspeling NO. 39 Oplossing op bl. 67 BEKENDE VERSREËLS Soek net die vetgedrukte woorde in die uittreksels uit bekende gedigte: Die berggans het ’n veer laat val – Boerneef Die jaar word ryp in goue akkerblare – N.P.VanWyk Louw My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel – D.J. Opperman Ma, ek skryf vir jou ’n gedig sonder fensie leestekens, sonder woorde wat rym – Antjie Krog O, koud is die windjie en skraal en blink in die dof-lig en kaal – Eugène Marais Allerliefste, ek stuur vir jou ’n rooiborsduif want niemand sal ’n boodskap wat rooi is skiet nie – Breyten Breytenbach Bitterbessie dagbreek bitterbessie son ’n spieël het gebreek tussen my en hom – Ingrid Jonker…

access_time1 min.
op die langpad

NO. 40 Oplossing op bl. 67 GRENSPOSTE MET SA SE BUURLANDE Beitbrug Bothashoop Bray Golela Lebombo Makopong Onseepkans Vioolsdrif Waverley NO. 41 Oplossing op bl. 68 REISBENODIGDHEDE bagasie brosjure drasak paspoort permit reisplan roetekaart visum vliegkaartjie NO. 42 Oplossing op bl. 68 GEWILDE TOERISTEBESTEMMINGS IN SA Soek net die vetgedrukte woorde. Addo-olifant Nasionale Park Augrabieswaterval Bloukrans-bungee Blyderivier-canyon Die Nasionale Krugerwildtuin Drakensberge Gold Reef City Groot Constantia Groot Gat Harties-kabelkar Kaappunt-natuurreservaat Kango-grotte Montecasino Namakwaland-blommeroete Robbeneiland Sterkfontein-grotte Tafelberg The Golden Mile uShaka MarineWorld World of Birds…

access_time1 min.
waar in die wêreld?

NO. 43 Oplossing op bl. 68 Waar in die wêreld is dít? Vul die land se naam in en soek dit dan: 1. Akropolis: G________________________________________________________ 2. AngkorWat: K_____________________________________________________ 3. Brandenburgse Poort: D______________________________________ 4. Christus dieVerlosser-beeld: B____________________________ 5. Colosseum: I _______________________________________________________ 6. Die Klein Meerminnetjie-beeld: D ________________________ 7. Eiffeltoring: F______________________________________________________ 8. Foedji: J_______________________________________________________________ 9. Groot Piramide van Giza: E __________________________________ 10. Hagia Sophia: T ___________________________________________________ 11. Kilimandjaro: T____________________________________________________ 12. Loch Ness: S_______________________________________________________ 13. Machu Picchu: P__________________________________________________ 14. Sagrada Família: S ______________________________________________ 15. Sint Basilius-katedraal: R ____________________________________ 16. Stonehenge: E ____________________________________________________ 17. Sydney-operahuis: A ___________________________________________ 18. Tafelberg: S ________________________________________________________ 19. Taj Mahal: I__________________________________________________________ 20. Verbode Stad: C__________________________________________________ 21. Visrivier-canyon: N______________________________________________ 22. Vryheidstandbeeld: A _________________________________________…

help