Die Rapport wat jy ken. Kry eksklusiewe nuus oor politiek, sport en mense asook Hanlie Retief se profielonderhoud. Kry raad oor jou finansies in Sake, menings en boekresensies in Weekliks en heerlike stories oor reis, kos, gesondheid en leefstyl in Beleef.
Pres. Cyril Ramaphosa wil twee van die land se besigste pendelaar-treinroetes privatiseer om meer bekostigbare openbare vervoer aan bykans ân miljoen mense beskikbaar te stel. Ramaphosa het Donderdag in sy toespraak oor die regering se ekonomiese herstelplan gesĂȘ die regering wil âgroter deelname van die private sektor in spoorvervoer bevorder deur derde partye toegang te gee tot die spoornetwerkâ. Alhoewel die president nie uitgestippel het wat dit presies beteken nie, was sy raadgewers in die presidensie baie meer spesifiek: Die bedoeling is die privatisering van spoorpendeldienste met die land se twee besigste spoorlyne, van Mabopane na Tshwane in Gauteng en die Kaapstadse sentrale voorstedelike roete van Kaapstad na Khayelitsha wat die hoogste voorkeur gaan kry, het ân raadgewer in ân voorlegging aan die media gesĂȘ. Op die inligtingsessie met Trudi Makhaya, Ramaphosa seâŠ
Die geskiedenis is ryklik besaai met voorbeelde waar rasseklassifikasie nie net onwerkbaar geblyk het nie, maar dikwels die begin van groot onheil was. Die apartheidsregering het in sy vasberadenheid om almal te klassifiseer ondenkbare vernedering en pyn veroorsaak. Die potloodtoets sal altyd ân simbool van diĂ© absurde en immorele hoeksteen van apartheid bly. Want hoe klassifiseer jy mense wat nie geklassifiseer wil word nie? Dit was ân groot stap vooruit toe die Bevolkingsregistrasiewet in die 1990âs uiteindelik afgeskaf is. Daarmee is ân groot stuk skande stopgesit. Dit het ook die basis tot niet gemaak op grond waarvan die apartheidsregering wit mense dekades lank bevoordeel en die res agtergelaat het. Aan diĂ© geskiedenis is amptenare by die Wes-Kaapse departement van onderwys die afgelope week op ân onaangename manier herinner toe hulle probeer het om ân onderwyserâŠ
D it lyk of die voorgestelde onteieningswetsontwerp die ANCfaksie wat âradikale ekonomiese transformasieâ (RET) voorstaan se vuur oor ân wysiging aan die Grondwet geblus het. Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC wat as ân leiersfiguur van diĂ© faksie beskou word, het Dinsdag op ân mediakonferensie gesĂȘ hy beskou die nuwe voorgestelde onteieningswetgewing as ân vervulling van die ANC se omstrede Nasrec-resolusie oor grondonteiening sonder vergoeding. Die wetsontwerp, wat vroeĂ«r vandeesmaand in die Staatskoerant gepubliseer is, maak in uiterste omstandighede voorsiening vir grondonteiening sonder vergoeding. Dit is egter ân afsonderlike proses as die proses waarmee die regering art. 25 van die Grondwet wil wysig. DiĂ© proses is begin toe ân resolusie by die ANC se Nasrec-konferensie aanvaar is oor onteiening sonder vergoeding. Magashule se kommentaar Dinsdagaand nĂĄ afloop van ân vergadering in Durban metâŠ
Die bitter bekgeveg tussen Fikile Mbalula, minister van vervoer, en uMkhonto weSizwe se militĂȘreveteranevereniging (MKMVA) kan in die hof draai. âMr Fixâ wil nie jammer sĂȘ. Carl Niehaus, MKMVA-woordvoerder, het aangekondig hy wil Mbalula hof toe sleep weens naamskending nadat diĂ© hom en ander MKMVA-lede die afgelope week in ân Twitter-tirade âskurkeâ genoem het. Mbalula se opmerkings het gekom nadat die MKMVA Maandag na die kantoor van David Makhura, premier van Gauteng, en die ANC-hoofkwartier, Luthuli-huis, opgeruk het om ân griefskrif te oorhandig. Hulle vra onder meer dat Mbalula gearresteer word weens sy âversuimâ om die spoornetwerk in diĂ© provinsie veral tydens die inperking teen vandalisme en plundering te beskerm. Mbalula het daarop op Twitter teen die MKMVA, Niehaus en die MKMVA-president, Kebby Maphatsoe, uitgevaar. âKebby Maphatsoe het (in ballingskap) weggehardloop van die kampe af enâŠ
Suid-Afrikaners wat geĂ«migreer het of beplan om te emigreer, sal moet spring om binne vier maande alle vereistes vir finansiĂ«le emigrasie na te kom as hulle wil verhoed dat die regering hulle vir minstens drie jaar toegang belet tot aftreegeld wat hulle nog in Suid-Afrika het. Ondanks verskeie belastingadviseurs se besware daarteen, het die tesourie die week gesĂȘ die bepaling soos vervat in die konsepwysigingswet op belastingwette wat in Julie vir kommentaar gepubliseer is bly, sĂȘ Jonty Leon, ân regskenner van die belastingadviesmaatskappy Tax Consulting. Leon sĂȘ as iemand finansieel emigreer en nie beplan om na Suid-Afrika terug te keer nie, word hulle nie meer as ân belastinginwoner gereken nie. DĂt behels ân sogenaamde âbeĂ«indigingsbelastingâ en word bereken as-of jy van ân bate hier ontslae geraak het waarop kapitaalwinsbelasting betaalbaar is. âDis teâŠ
Die ikoniese Nuweland â die oudste rugbystadion in die land â kan onder meer in woonstelle omgeskep word wat verblyf aan meer as 1 000 studente sal verskaf, wys ân vertroulike dokument van die ontwikkelaar. Dis nie net die stadion wat gaan verdwyn nie. Luidens die dokument, wat die ontwikkelaar geheim wil hou, maar waarvan Rapport ân kopie bekom het, word verskeie eiendomme in die area wat aan die rugbyunie behoort ook vir moontlike ontwikkeling geteiken. Die rugbystadion word luidens die dokument toegewys vir ân moontlike R2 miljard-ontwikkeling wat ân âopvoedkundige fasiliteit vir gemengde gebruikâ sal insluit. Volgens diĂ© planne sal die ikoniese rugbyveld â waar toetsrugby sedert 1891 gespeel is â onder beton verdwyn wanneer die stadion platgeslaan word vir wat die ontwikkelaars ân âpossible massing conceptâ noem. DiĂ© konsep word laterâŠ