ZINIO logotipo
EXPLORARBIBLIOTECA
SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

August 2021

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Ler Mais
País:
South Africa
Língua:
English
Editora:
Media 24 Ltd
Periodicidade:
Monthly
US$ 2,52
US$ 21,86
8 Edições

nesta edição

1 minutos
kompetisie

REUSE-SPOORWEGPROJEK IN KENIA SAAI VERWOESTING Die grootste spoorwegprojek in Kenia se geskiedenis is besig om groot konflik tussen mens en dier in dié Oos-Afrikaland te veroorsaak. Hierdie projek, wat poog om ’n spoorweg vir die vervoer van beide passasiers en vrag vanaf die kusstad Mombasa tot by die grensdorp Malaba te bou, loop deur verskeie nasionale parke en bewaringsgebiede. Dit is hier waar die spreekwoordelike pap op die grond val. Van die probleme wat die konstruksie van die spoorweg teweeggebring het, is ernstige besoedeling, vloede waar natuurlike riviere en spruite verkeerdelik geblok of opgedam is, asook gronderosie in gedeeltes van die Tsavo Nasionale Park. Gedeeltes van die spoorweglyn is op verhoogde stilte gebou ten einde diere toe te laat om onderdeur te beweeg. ’n Onbeplande nagevolg van hierdie konstruksiemetode was egter dat…

9 minutos
giraffe fever, treated with a 10.75x68 mauser remedy

In August 2020, during Covid-19 lockdown, I received a message on our .404 Jeffery WhatsApp group about a beautiful 10,75x68 Mauser custom rifle. It was up for sale and included an RCBS die set, along with a significant number of RWS and Stewart cases. An RCBS Berdan primer decapping tool and 150 old Kynoch cartridges also formed part of the package. Built on a Swedish Mauser action made by Husqvarna, and fitted with an original octagonal Mauser barrel, the rifle also sported a truly beautiful Claro walnut (Juglans hindsii) stock. Before WWII, Husqvarna built many sporters using surplus Mauser 98 actions, as well as commercial Fabrique Nationale (FN) actions. To make a long story short, I bought the rifle. SOME BACKGROUND ON THE 10,75 The 10,75x68 Mauser is the smaller brother of the…

6 minutos
veilig deur die hindernisse!

Daar is ’n goue reël wat alle 4x4-skole wêreldwyd vir hulle studente leer: “So stadig as moontlik, so vinnig as nodig, behou momentum.” Daarmee saam is daar ’n paar reëls wat jou hierdie jagseisoen uit die moeilikheid gaan hou as jy dit wel toepas. As jy nie die plaas ken nie, stop die voertuig voor jy oor ’n hindernis ry. Loop dan oor die hindernis om jou lyn en roete te bepaal. Op dié wyse kan jy oor die hindernis kom met die kleinste risiko van gevaar of skade aan die voertuig. Moenie die koppelaar laat gly nie; gebruik eerder ’n laer rat sodat die voertuig stadig oor die hindernis beweeg. Skakel eerder vroeër oor na 4x4-laespoed-bestek as wat jy ’n hindernis binnegaan, vassit en dan eers wil oorskakel. In sand en…

9 minutos
webley & scott: makers to the trade

I think it is fair to say that the most unsung British gun-maker of all time must be Webley & Scott. Although primarily known as a maker to the trade, implying that they made guns and rifles of all sorts on behalf of various other makers, an estimated 10% of their total production prior to World War II was sold bearing their own name. A look through the Webley & Scott ledgers will no doubt read like a who’s who of the British gun trade during its heyday. There is probably not a single British gunmaker who did not deal with them at least once at some point. THE BEGINNING Webley & Scott Ltd resulted from a merger between Philip Webley & Son and W&C Scott & Son in 1897. Philip Webley…

4 minutos
jou logika is in die pos, sheriff

Te midde van die huidige, eintlik voortslepende debat oor wapenregte kan ek nie help om te dink hoe dinge verander het nie. In my kinderjare het ek ’n wapenkluis nie geken nie. Skietgoed se plek was in pa of oupa se hangkas. Die gewere het reg-op agter die kerkpak en die sportbaadjie en die kamerjas en ’n ou universiteitsblazer en ’n reënjas gestaan, terwyl die .38 Long op ’n rak agter die hemde versteek is. En dan is die kas gesluit en die sleuteltjie bo-op hom gebêre sodat die kleingoed nie daar moes peuter nie. Daardie jare was daar selfs in ouma se kas ’n “skietdingetjie” en bykans elke plaasbakkie het ’n roer agter die sitplek gehad – gewoonlik ’n .22 vir die ystervarke en hase in die groenteland, of vir wanneer…

9 minutos
te velde met die sweed

Dis snaaks hoe sekere dinge met tyd in ’n mens se hart inkruip en sommer goeie vastrapplek kry. Een so ’n ding wat behoorlik in my hart ingekruip het, is my Tikka T3 in 6,5x55 Sweedse Mauser. In vergelyking met van die ander gewere wat ek besit of in die verlede al besit het, is die Tikka niks spesiaals nie, maar ons twee se verhaal saam in die veld vertel ’n drastiese ander storie! Ons pad saam het in 2014 begin toe ’n kollega my laat weet het van ’n klompie boedelwapens wat in ’n Pretoriase geweerwinkel te koop was. My kollega was glad nie ’n geweerman of jagter nie. Hy kon dus nie eintlik vir my sê wat alles beskikbaar was nie, net dat daar glo ’n “ses-vyf, of so…