探索我的图书馆
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / 狩猎和垂钓
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

August 2019

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

国家:
South Africa
语言:
English
出版商:
Media 24 Ltd
阅读更多keyboard_arrow_down
购买期刊
¥16.38
订阅
¥147.42
12 期号

本期

access_time1
sa hunter jagter

REDAKTEUR: Koos Barnard Koos.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9401 ADJUNK-REDAKTEUR: Johan van Wyk Johan.vanWyk@media24.com Tel: 012-485-9403 SUBREDAKTEUR (VRYSKUT): Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging) Eunia.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9402 SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging) Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350 UITLEGKUNSTENAARS: Marthie van Dyk (Uitleg en produksie) Marthie.vanDyk@media24.com Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004 Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp) Malinda.Craythorne@media24.com Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073 KANTOORBESTUURDER: Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)Maphuti.Mongatane@media24.com Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058 MEDEWERKERS: Herman Jonker Kassie Kasselman BESIGHEIDSBESTUURDER: Dirk Lamprecht 012-485-9356 / Dirk.Lamprecht@media24.com ADVERTENSIEKONSULTANT: Jacques Boshoff 012-485-9357/079-528-8793 Franco Jooste 012-485-9351/072-2500-201 HOOFBESTUURDER: Minette FerreiraUITGEWER: Theuns VenterADMINISTRASIE: Johan TerblancheSIRKULASIEHOOF: Johan SadieSIRKULASIE: Armand KasselmanINTEKENARE: Elmarie EygelaarHOOF MEDIA24-TYDSKRIFTE: Ishmet DavidsonHOOF FINANSIES-TYDSKRIFTE: Raj Lalbahadur…

access_time3
weerloos

D it was reeds donker toe ons die digte bos naby die rivieroewer nader. Thabiso se waarskuwing oor die renosters het my die flits wyd laat swaai. Sy skerp lig het ’n helder maar nou straaltjie daglig deur die bos gekerf. Die donker het vas rondom ons gelê... Ons was net deur die rivier en weer sowat 30m die digte bos in toe takke links en regs van ons kraak. Vir ’n vlietende oomblik het die ligstraal op ’n groot vaal lyf geval en toe spat ek en Thabiso uitmekaar. Vanuit die veels te lae mik van ’n jong soetdoring het ek met kloppende hart geluister hoe die takke al verder van ons af breek. Wie die grootste geskrik het... ons of die renosters, weet ek nie. Die koei met haar kalf…

access_time4
bospos sê jou sê

WENBRIEF JAGTERS STAAN SAAM Reeds vir meer as 15 jaar vervoer ek sonder probleme die wild wat ek in Namibië skiet, net so in hulle velle (weens verskeie logiese redes) na Suid-Afrika. Op Donderdag 6 Junie 2019 wou die amptenaar by die veterinêre dienste aan Namibië se kant van die grenspos my egter nie deurlaat met die twaalf springbokke in hul velle nie. Hoe meer ek en my beterhelfte, Ronel, beduie het dat ons dit al vir jare so doen, en dat die papierwerk presies soos die vorige jare is, hoe meer vertel die meneer my dat ek dit al die jare onwettig doen. Ek was erg moedeloos toe daar ’n groep manne van die Suid-Kaap my nader en aanbied om my te help om die bokke af te slag. Ek is toe terug…

access_time5
snelvuur

HOW NOT TO REFINISH YOUR RIGBY! Believe it or not, but the rifle in the accompanying photograph started life as a best-quality Rigby sidelock ejector chambered for the venerable .470 Nitro Express cartridge! It was photographed in Zambia many years ago by well-known gunsmith Danie Joubert. As can be imagined, Danie’s comments regarding the refinishing of the rifle cannot berepeated in a family magazine! The Rigby was the property of a tribal chieftain and was allegedly used to shoot hippo. During the process, the rifle spent an extended period submerged in a river, causing the steel to rust and the barrels to separate. The local “gunsmith” clearly wasn’t fazed by these and fixed the priceless Rigby in the only way he knew how – by welding things together! These photos were shown to Australian…

access_time1
gelukkige wenners!

1 DENNIS KAPPETIJN-MES M.J. van Graan van Uitenhage wen ’n Dennis Kappetijn-mes ter waarde van R1 500. Vir meer inligting oor Kappetijn-messe, besoek www.kappetijnknives.com of kontak hulle by 012-660-1270 of 082-923-5639/082-968-4242. 2 DOVETAIL-AMMUNISIEKISSIES D.G. Jacobsz van Reyno Ridge en J.A.L Nel van Nieuwoudtville wen elk ’n Dovetail-ammunisiekissie in die kaliber van hul keuse. Dié kissies word geborg deur Rudi en Lizelle Louw. Kontak Lizelle by 083-257-4041. Elke kissie is ongeveer R525 werd. 3 PROMARKGESKENK A. van Dyk van Secunda is die wenner van twee kortmouhemde van Stevenson Hamilton ter waarde van ongeveer R540, BTW ingesluit, (beskikbaar by takke van Obaro).Vir ver dere inligting oor die Stevenson Hamiltonprodukte, besoek gerus hul webtuiste by www. stevensonhamilton.co.za. * Die wenners sal gekontak word en van hul pryse in kennis gestel word.…

access_time4
slaan jou oë op

Aldo Leopold, wat seker beskou kan word as die vader van ekologiese bewaring soos ons dit vandag verstaan, het gewaarsku teen die kommodifikasie van ons omgang met die natuur. Hy het uitgewys dat ontspanning en dergelike aktiwiteite ’n sleutel is tot ervaring van die natuur, maar dat dit ruimte skep vir kommersiële ontginning wat uiteindelik die omgewing laat agteruitgaan. Hierdie profetiese siening is inderdaad van toepassing op dele van ons land, maar op baie van die plase waar ons jag, is die teenoorgestelde eerder waar. Die kommersiële waarde van jag het gehelp om vernielde veeplase te rehabiliteer en ’n meer natuurlike omgewing te herskep waar wild weer hervestig kon word en die jagter teen betaling sy bok kan gaan skiet. In bewaringsterme was dit ’n reuse-oorwinning en vir jagters het dit…

help