ZINIO Logo
EXPLORARMI BIBLIOTECA
SARIE

SARIE

2021

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Leer Más
País:
South Africa
Idioma:
Afrikaans
Editor:
Media 24 Ltd
Periodicidad:
Monthly
3,68 €(IVA inc.)
16,59 €(IVA inc.)
6 Números

en este número

1 min.
brief: dekorredakteurs

Onlangs staan ons in ’n wolwinkel en luister onbeskaamd ’n gesprek tussen twee mooi versorgde vroue af. Die een vertel vir haar vriendin dat sy beslis obsessief is oor brei. Die ander een spog terug dat sy onlangs alles uit haar gastekamer se kaste gegooi het en dit is nou vol breidraad gepak. Ons kon nie help nie, ons moes weet wat brei hulle dan so verwoed. Dit het in ’n lekker geklets ontaard – alles oor brei en breidraad en waar om wat te koop. Ons nuwe vriendinne vertel dat hulle sommer goed brei vir kleinkinders wat hulle nog nie het nie. Mussies en truie vir minderbevoorregtes en premature babas, solank hulle net kan brei. En dit is hoe ’n breier se kop werk, maar dit kom nie as…

1 min.
sarie kreatief

REDAKSIONELE SPAN REDAKTEUR Michélle van Breda DEKORREDAKTEURS Lounette Fourie & Anita Rossouw KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo TEKSREDAKTEUR Anine Capraro REPRODUKSIE Dewald Spies, Noorieyah Fakier REDAKTEUR REDAKSIONELE ASSISTENT Liesel Pienaar 073 272 0707 Kontak haar by LPienaar3@sarie.com of sarie@sarie.com vir algemene navrae MEDIA24 LEEFSTYL ALGEMENE NAVRAE Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com / 021 406 2205 ADVERTENSIEVERKOPE EN BORGSKAPPE HOOF: BORGSKAPPE EN KOMMERSIËLE SAKE Nikki Ruttimann Nikkir@media24.com HOOF VAN ADVERTENSIEVERKOPE Sarah Curtis-Bowles sarah.curtisbowles@media24.com / 021 461 2396 SLEUTELKLIËNTBESTUURDER Charlene Meyer charlene.meyer@media24.com / 082928 5970 SLEUTELKLIËNTBESTUURDER Daniela De Giovanni daniela.digiovanni@media24.com / 083709 7040 SLEUTELKLIËNTBESTUURDER Susan Pienaar spienaar@media24.com / 083281 7300 GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES Evonne Mehl evonne.mehl@media24.com / 021461 2396 CREATE STUDIO KREATIEWE DIREKTEUR Michael de Beer mike.debeer@media24.com HANDELSREDAKTEUR Gerda Engelbrecht gerda.engelbrecht@media24.com BEMARKINGSBESTUURDER Andile Nkosi andile.nkosi@media24.com MEDIA24 DIVERSE REVENUE GROEI-BESTUURDER Lise van Breda lise.coetsee@media24.com DIVERSE PROJEKTE Edmund Beukes edmund.beukes@media24.com KOÖRDINEERDER VAN DIVERSE PROJEKTE Anéne de Klerk anene.deklerk@media24.com UITGEWERSPAN HOOFBESTUURDER MEDIA24 LEEFSTYL Nerisa Coetzee FINANSIËLE BESTUURDER Jameelah Conway PRODUKSIEBESTUURDER Kerry Nash SIRKULASIE SIRKULASIEBESTUURDER Armand Kasselman armand.kasselman@onthedot.co.za PRODUKBESTUURDER Janine Snyman janine.snyman@onthedot.co.za…

2 min.
wol-verlief

Hoe slim is dit? Nanas Babywear is die geesteskind van Ananja Theunissen en haar ma, Karien Turvey. Hulle wou graag oumas en oupas betrek om ’n winkel vol handgemaakte goed te vul. So het hulle talentvolle oupas en oumas uitgesnuffel en eers ’n aanlyn winkel begin met breigoed, skoene, klere en speelgoed wat die grootouers self maak. Ananja vertel daar is nou al sowat 50 medewerkers, onder andere sowaar ook ’n paar oupas. Gaan kyk na hul mooi goed op nanasbabywear.co.za en lees meer oor hul unieke onderneming Het jy geweet? Die V&A Musem in Londen het ’n aanlyn argief van vintage breipatrone wat jy verniet kan aflaai by vam.ac.uk/content/articles/0-9/1940s-knitting-patterns/…

2 min.
ultraligte tweekleur-woljas

SIZES –a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22 Finished bust measurement: –a) 116 –b) 126 –c) 134 –d) 144 cm The model in photograph corresponds to size –a) 8-10 MATERIALS KATIA ULTRALIGHT MERINO: –a) 7 –b) 8 –c) 8 –d) 9 balls green col. 56 –a) 7 –b) 8 –c) 8 –d) 9 balls natural col. 54 Knitting needles: 7 mm STITCHES 1x1 Ribbing Bicolour Double Seed St (see graph A) TENSION Using 7 mm needles in Bicolour Double Seed St: 15 sts and 18 rows = 10 x 10 cm BACK Using natural, cast on –a) 88 –b) 96 –c) 102 –d) 110 sts. Work 1x1 Ribbing for 4 cm; then continue in Bicolour Double Seed St following graph A. Shoulders: When back measures –a) 87 –b) 88 –c) 89 –d) 90 cm, cast off at each edge, every 2…

3 min.
grys knooplose trui

SIZES –a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22 The garment in photograph corresponds to size –a) 8-10 MATERIALS KATIA COTTON-YAK: –a) 11 –b) 12 –c) 13 –d) 14 balls col. 11 Knitting needles: 3,5 and 4,5 mm STITCHES 1x1 Ribbing Reverse stocking st Stocking st Pattern st: 1st row: * K1, P1 *, repeat from * to *. 2nd row: Knit across all sts. Repeat these 2 rows. TENSION Using 4,5 mm needles, in Pattern st: 23 sts and 28 rows = 10 x 10 cm BACK Using 4,5 mm needles cast on –a) 124 sts –b) 136 sts –c) 144 sts –d) 156 sts. Work in 1x1 Ribbing. When work measures 6 cm continue to work in Pattern st. Neckline: When work measures –a) 69 cm –b) 70 cm –c) 71 cm –d) 72 cm cast off the centre –a) 14 sts…

2 min.
bootnektrui met strepe

SIZES –a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22. The garment in photograph corresponds to size a) 8-10 MATERIALS KATIA COTTON-YAK: –a) 4 –b) 4 –c) 4 –d) 5 balls col. 107 KATIA VERSAILLES: –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 8 balls col. 82 Knitting needles: 4 mm STITCHES 2x2 Ribbing Stocking st Openwork stripe pattern: 1st row (right side of work): Using COTTON-YAK, knit. 2nd row (wrong side of work): Using VERSAILLES, knit. 3rd row: Using COTTON-YAK, K1, * 1 YO, K2 tog *, repeat from * to * and finish with K1. 4th row: Using COTTON-YAK, knit. Rows 5 through to 18: Using COTTON-YAK, work in Stocking st. 19th row: Using VERSAILLES, knit. 20th row: Using COTTON-YAK, knit. 21st row: Using VERSAILLES, K1, * 1 YO, K2 tog *, repeat from * to * and finish…