EXPLOREMY LIBRARY
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Hunting & Fishing
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

December 2019

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Country:
South Africa
Language:
English
Publisher:
Media 24 Ltd
Read Morekeyboard_arrow_down
BUY ISSUE
£2.12(Incl. tax)
SUBSCRIBE
£19.10(Incl. tax)
12 Issues

IN THIS ISSUE

access_time1 min.
sa hunter jagter

REDAKSIE REDAKTEUR: Koos Barnard Koos.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9401 ADJUNK-REDAKTEUR: Johan van Wyk Johan.vanWyk@media24.com Tel: 012-485-9403 SUBREDAKTEUR (VRYSKUT): Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging) Eunia.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9402 SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging en webblad) Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350 UITLEGKUNSTENAARS: Marthie van Dyk (Uitleg en produksie) Marthie.vanDyk@media24.com Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004 Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp) Malinda.Craythorne@media24.com Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073 KANTOORBESTUURDER: Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)Maphuti.Mongatane@media24.com Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058 MEDEWERKERS: Herman Jonker Kassie Kasselman ADVERTENSIES BESIGHEIDSBESTUURDER: Dirk Lamprecht 012-485-9356 / Dirk.Lamprecht@media24.com ADVERTENSIEKONSULTANT: Jacques Boshoff 012-485-9357/079-528-8793 Franco Jooste 012-485-9351/072-2500-201 NAVRAE EN INLIGTING SAJWV-LEDE: Michel Schoeman Tel: 012-808-9300/E-pos: michel@sahunt.co.za RAKVERKOPE: Armand Kasselman Tel: 021-503-7164/E-pos: armand@onthedot.co.za MEDIA24 WEEKLIKSE TYDSKRIFTE HOOFBESTUURDER: Minette Ferreira UITGEWER: Theuns Venter ADMINISTRASIE: Johan Terblanche SIRKULASIEHOOF: Johan Sadie KATEGORIEBESTUURDER SIRKULASIE: Armand Kasselman INTEKENARE: Elmarie Eygelaar HOOF MEDIA24-TYDSKRIFTE: Ishmet Davidson HOOF FINANSIES-TYDSKRIFTE: Jameelah Conway…

access_time3 min.
kerskouse

Dis weer sulke tyd. Kinders skryf eksamen en tel tussendeur die dae af, want kort voor lank weet hulle draai die mouter se neus weer blouwater toe... die vakansie is net om die draai. Jy spartel om die laaste klomp irritasies by die werk op te los sodat jy betyds kan wegkom uit die stad. Dit sal ’n doodsonde wees as jy ’n enkele een van daardie sorgelose vakansiedae mis. Ja, dié vakansietyd is feestyd... is Kerstyd. Vir sommiges wag daar Kersbonusse en wat is nou lekkerder as om te droom oor wat jy alles met dié geld kan koop. Kersfees is immers een van daardie spesiale dae wanneer jy iets “Van Pappa aan Pappa” kan koop. Daar kan nooit genoeg kalibers in ’n jagter se kluis wees nie, ook nie teleskope nie,…

access_time4 min.
bospos sê jou sê

GOUDMYN VAN WOORDE Hierdie is nou ’n lekker brief om te skryf. Maar, laat ek by die begin begin. My man (prof. Leon de Stadler) en ek het in 1994 die Tesourus van Afrikaans die lig laat sien. Dis lank gelede en baie woorde het in die see geloop sedertdien. Ons is nou besig om hom te hersien en by te werk vir NB Uitgewers. In hierdie span is ek die “woordvanger” en ek lees alles wat ek in die hande kan kry om woorde op te teken vir moontlike opname in die Tesourus. Leon se naam staan eerste op die buiteblad, so hy kies. So begin ek toe vanoggend in SA JAGTER/HUNTER lees en ek wil sommer aan die bewe raak oor die goudmyn wat ek ontdek het. Dit nadat ek nog net…

access_time5 min.
snelvuur

Safari Fishing Die bekende Safari Outdoorgroep van winkels het onlangs (laat in Oktober) ’n nuwe afdeling toegevoeg tot die winkel van hul Pretoria-tak in Lynn-wood. Dit heet Safari Fishing en konsentreer slegs op hengelgerei. Jagters en skietentoesiaste wat ook ’n liefde het vir visvang, kan nou sommer op een plek al hul inkopies kom doen. En Kersfees is juis om die draai. Soos verwag dra Safari Fishing goeie voorraad en kan hulle voorsien in ’n wye verskeidenheid van produkte en fabrikate wat bykans alle tipe visvang dek. Daar is iets vir die manne wat vlieghengel tot diegene wat in die see wil gaan lyn natmaak. ArnoMortonis die man wat die kitaar slaan in dié hengel-afdeling en uit die aard van die saak kan hy ook goeie advies gee aan ou en voornemende vissermanne.…

access_time4 min.
fauna en flora

Bewaring – ’n kritieke faset van ons omgang met die natuur – het nie ’n lang geskiedenis nie. Maar terselfdertyd is dit ook glad nie ’n nuwe begrip nie. Voor holistiese omgewingsbewaring soos ons dit nou verstaan, was daar al natuurbewaring, en voor dit was daar wildbewaring. Een van die pioniers hiervan was James Stevenson-Hamilton, ’n Kakie wat nogal nuttig uitgedraai het na die beëindiging van die Anglo-Boereoorlog. Toe hy op 1 Julie 1902 in beheer gestel is van die nuut-geproklameerde Sabie-wildreservaat, het bewaringswetenskap en ekologie as vakgebiede natuurlik nog nie bestaan nie. Dit was miskien eerder sy durf en toewyding as amptenaar wat ’n deeglike grondslag gelê het vir wat later die wêreldberoemde Krugerwildtuin sou word. Stevenson-Hamilton – ’n veteraan wat al in 1888 Natal toe gekom het om teen die…

access_time6 min.
blaser vir die kieskeuriges

Blaser is nie net bekend vir hul innoverende Model R8-jag-gewere met die ruilbare lope nie, dié maatskapy vervaardig ook dubbelgewere, haelgewere en sedert onlangs, geweerteleskope. Dié teleskope vergelyk uiters goed in kwaliteit met die duur, hoëkwaliteit-geweerteleskope van die groot Europese name wat al baie jare lank soortgelyke produkte vervaardig. Ek het onlangs die voorreg gehad om na die drie Blasergeweerteleskope te kyk wat tans beskikbaar is, die 1-7x24, 2.8-20x50 en die 4-20x58. Soos julle uit die foto’s kan opmerk, word die Blaser-teleskope slegs verskaf met ’n “spoor” of rail vir teleskoopmontering. Indien jydus een wil besit, sal jy bereid moet wees om die aanpassing te doen ten opsigte van die montering van die teleskoop. Eienaars van Blaser-gewere kan natuurlik bloot Blaser-monterings gebruik. Omdat ek ’n Blaser besit, asook verskeie addisionele Blaserlope, het die…

help