Trou-Idees is die moet-hê-gids vir elke selfdoen-bruid. Met vyf temas propvol kreatiewe inspirasie en patrone en al die aftiklysies om jou troue te beplan, kan jy jóú tyd gebruik om jou groot dag mooi te maak.