DROME...
Drome – daardie geheimsinnige verskynsel waar die menslike brein hom-self afskakel van die dag se talle dinge en ontvlug na ’n verbeeldingswêreld waar amper alles moontlik is… ’n Kritieke element van menswees. Die medici sê dit hou ons verstandig deurdat die brein, terwyl ons slaap, die dag se ervaringe prosesseer en in die regte kompartemente bêre. Drome hoef egter nie noodwendig ’n onwillekeurige breinfunksie te wees nie. Dit staan elke mens vry om sommer bedags ook te droom en die verbeelding vrye teuels te gee. Far from being a “dreamer” in the sense of having my head in the clouds all day long, I enjoy dreaming about the next hunt, or finally being able to fetch and use a new firearm after the long wait for the licence. Mostly, I dream…