ZINIO logo
EXPLOREMY LIBRARY
Huisgenoot-Woordsoek

Huisgenoot-Woordsoek No 3

Die derde uitgawe van Huisgenoot se gewilde Woordsoek-tydskrif bevat 115 woordsoeke met opwindende temas vir die hele gesin. Die temas vir volwassenes sluit in: koninklikes, somerkos, reis, aromas, die natuur, sport en nuusmakers terwyl die kinders ure lank sal besig bly met die woordsoeke oor die sirkus, tandesorg, fantasiekarakters, seisoene, woordbou en nog baie meer. Dis gewaarborgde pret vir net R42.

Read More
Country:
South Africa
Language:
Afrikaans
Publisher:
Media 24 Ltd
Frequency:
One-off
$2.94

in this issue

1 min
soos ’n koning

NO. 50 Oplossing op bl. 70 BRITSE KONINKLIKES Soek net die vetgedrukte name. Camilla, Hertogin van Cornwall Catherine, Hertogin van Cambridge Charles, Prins vanWallis Diana, Prinses vanWallis Koningin Elizabeth II Prins Andrew, Hertog vanYork Prins Edward, Graaf vanWessex Prins George Prins Henry (Harry) vanWallis Prins Philip, Hertog van Edinburg Prins William, Hertog van Cambridge Prinses Anne Prinses Charlotte NO. 51 Oplossing op bl. 70 KONINKLIKE LEWE Vul die woord wat beskryf word in en soek dit. 1. ’n Koning of koningin doen afstand van sy of haar mag: a_________________________ 2. Die klas waartoe koninklikes behoort: a ______________________ 3. Koninklikes het by wyse van spreke b _________________________ bloed in hul are. 4. Spreek ’n koning of koningin so aan: U H______________________ 5. Die gebied waaroor ’n koning of koningin heers: k_______________________ 6. Woning vir koninklikes: p________________________ 7. Spoggerige rytuig vir koninklikes: k_____________________________ 8. Die koning se dogter: p______________________ 9. Die stoel vir ’n koning of koningin : t_____________________________ 10.…

1 min
wat noem ’n mens . . .

NO. 84 Oplossing op bl. 75 Wat noem ’n mens iemand wat . . . 1. baie nuuskierig is: a__________________________________________________ 2. deur speurders gebruik word om ’n verdagte persoon ’n misdaad te laat pleeg sodat hy/sy betrap kan word: l__________________________________________________ 3. uitsoekerig is en van lekker kos hou: l__________________________________________________ 4. jy kan vertrou en op wie jy altyd kan reken: s__________________________________________________ 5. mense bedrieg deur hom as dokter voor te doen: k__________________________________________________ 6. baie daarvan hou om boeke te lees: b__________________________________________________ 7. gou kwaad word en rusie maak: k__________________________________________________ 8. nie openlik kan kant kies nie: d__________________________________________________ 9. gedurig huil: t__________________________________________________ 10. altyd brom en ontevrede is: b__________________________________________________ 11. aanhou veg tot die laaste: b__________________________________________________ 12. vir baie dinge bang is: b__________________________________________________ 13. baie vuil is: l__________________________________________________ 14. ’n leier of grootmeneer is: k__________________________________________________ 15. rondloop en niks doen nie: l__________________________________________________ 16. baie stadig is: h__________________________________________________ 17. gierig is: M__________________________________________________ 18. die leier by kattekwaad is: v__________________________________________________ 19. hom anders voordoen as wat hy werklik is: t__________________________________________________ 20. altyd ja sê…

1 min
gedigte

NO. 38 Oplossing op bl. 67 STYLFIGURE antitese ellips eufemisme herhaling hiperbool ironie metafoor metonimie parodie satire sinekdogee sinspeling teenstrydigheid vergelyking woordspeling NO. 39 Oplossing op bl. 67 BEKENDE VERSREËLS Soek net die vetgedrukte woorde in die uittreksels uit bekende gedigte: Die berggans het ’n veer laat val – Boerneef Die jaar word ryp in goue akkerblare – N.P.VanWyk Louw My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel – D.J. Opperman Ma, ek skryf vir jou ’n gedig sonder fensie leestekens, sonder woorde wat rym – Antjie Krog O, koud is die windjie en skraal en blink in die dof-lig en kaal – Eugène Marais Allerliefste, ek stuur vir jou ’n rooiborsduif want niemand sal ’n boodskap wat rooi is skiet nie – Breyten Breytenbach Bitterbessie dagbreek bitterbessie son ’n spieël het gebreek tussen my en hom – Ingrid Jonker…

1 min
fliek toe

NO. 68 Oplossing op bl. 73 OSCAR-BEKROONDE REGISSEURS Soek die vetgedrukte van. Alejandro Iñárritu Alfonso Cuarón Ang Lee Clint Eastwood James Cameron Kathryn Bigelow Kevin Costner Martin Scorsese Roman Polanski Sam Mendes Steven Soderbergh Steven Spielberg NO. 69 Oplossing op bl. 73 SA REGISSEURS Soek die vetgedrukte van. Darrell Roodt David Lister Athol Fugard Gavin Hood Gerrit Schoonhoven Ian Gabriel Jamie Uys Jans Rautenbach Katinka Heyns Leon Schuster Neill Blomkamp Regardt van den Bergh NO. 70 Oplossing op bl. 73 AFRIKAANSE FLIEKS VAN 2016 Soek die vetgedrukte deel van die titel. Die Ontwaking Dis Koue Kos, Skat Eintlik Nogal Baie Jou Romeo Mignon “Mossie” vanWyk Modder en Bloed Noem my Skollie ’n PawpawVir My Darling Sink Sonskyn Beperk Sy Klink Soos Lente Twee Grade van Moord Uitvlucht Vir altyd Vir die Voëls Verskietende Ster…

2 min
nuusmakers

NO. 49 Oplossing op bl. 69 Soek die bekendes wat beskryf word. 1. Dié Afrikaanse sanger het die musiekkonsert Afrikaans Is Groot hof toe geneem oor sy optrede by dié konsert._______________________ 2. Sy is in Oktober 2016 as die nuwe openbare beskermer gekies._______________________ 3. Dié SA kwaito-legende, bekend vir sy treffer Nkalakatha, sterf ná ’n stryd teen kanker._______________________ 4. Dié Hollywood-aktrise en ma van sewe het ’n egskeiding van haar bekende akteurman aangevra._______________________ 5. Hy is aangewys as die Suid-Afrikaner van die jaar vir 2016 en dieVereniging van Nasionale Olimpiese Komitees se beste mansatleet van 2016 se Olimpiese Spele._______________________ 6. Hy word die eerste Suid-Afrikaner wat ’n BET-toekenning wen in die kategorie Beste InternasionaleAct: Afrika._______________________ 7. Sy is die nuwe Britse premier._______________________ 8. Hy word deur SA Rugby aangewys as Suid-Afrika se rugbyspeler van die jaar vir 2016._______________________ 9. Dié…

1 min
waar in die wêreld?

NO. 43 Oplossing op bl. 68 Waar in die wêreld is dít? Vul die land se naam in en soek dit dan: 1. Akropolis: G________________________________________________________ 2. AngkorWat: K_____________________________________________________ 3. Brandenburgse Poort: D______________________________________ 4. Christus dieVerlosser-beeld: B____________________________ 5. Colosseum: I _______________________________________________________ 6. Die Klein Meerminnetjie-beeld: D ________________________ 7. Eiffeltoring: F______________________________________________________ 8. Foedji: J_______________________________________________________________ 9. Groot Piramide van Giza: E __________________________________ 10. Hagia Sophia: T ___________________________________________________ 11. Kilimandjaro: T____________________________________________________ 12. Loch Ness: S_______________________________________________________ 13. Machu Picchu: P__________________________________________________ 14. Sagrada Família: S ______________________________________________ 15. Sint Basilius-katedraal: R ____________________________________ 16. Stonehenge: E ____________________________________________________ 17. Sydney-operahuis: A ___________________________________________ 18. Tafelberg: S ________________________________________________________ 19. Taj Mahal: I__________________________________________________________ 20. Verbode Stad: C__________________________________________________ 21. Visrivier-canyon: N______________________________________________ 22. Vryheidstandbeeld: A _________________________________________…