EXPLOREMY LIBRARYMAGAZINES
CATEGORIES
  • Art & Architecture
  • Boating & Aviation
  • Business & Finance
  • Cars & Motorcycles
  • Celebrity & Gossip
  • Comics & Manga
  • Crafts
  • Culture & Literature
  • Family & Parenting
  • Fashion
  • Food & Wine
  • Health & Fitness
  • Home & Garden
  • Hunting & Fishing
  • Kids & Teens
  • Luxury
  • Men's Lifestyle
  • Movies, TV & Music
  • News & Politics
  • Photography
  • Science
  • Sports
  • Tech & Gaming
  • Travel & Outdoor
  • Women's Lifestyle
  • Adult
FEATURED
EXPLOREMY LIBRARY
Hunting & Fishing
SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

March 2020

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Country:
South Africa
Language:
English
Publisher:
Media 24 Ltd
Read More
SPECIAL: Get 40% OFF with code: LOVE40 - Web purchases only
BUY ISSUE
₹ 160.86
SUBSCRIBE
₹ 1,447.70
12 Issues

In this issue

1 min.
sa hunter/jagter

REDAKSIE REDAKTEUR: Koos Barnard Koos.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9401 ADJUNK-REDAKTEUR: Johan van Wyk Johan.vanWyk@media24.com Tel: 012-485-9403 SUBREDAKTEUR (VRYSKUT): Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging) Eunia.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9402 SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging en webblad) Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350 UITLEGKUNSTENAARS: Marthie van Dyk (Uitleg en produksie) Marthie.vanDyk@media24.com Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004 Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp) Malinda.Craythorne@media24.com Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073 KANTOORBESTUURDER: Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)Maphuti.Mongatane@media24.com Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058 MEDEWERKERS: Herman Jonker Kassie Kasselman ADVERTENSIES BESIGHEIDSBESTUURDER: Dirk Lamprecht 012-485-9356 / Dirk.Lamprecht@media24.com ADVERTENSIEKONSULTANT: Jacques Boshoff 012-485-9357/079-528-8793 SAJWV-LEDE: Michel Schoeman Tel: 012-808-9300/E-pos: michel@sahunt.co.za RAKVERKOPE: Armand Kasselman Tel: 021-503-7164/E-pos: armand@onthedot.co.za MEDIA24 WEEKLIKSE TYDSKRIFTE HOOFBESTUURDER: Minette Ferreira UITGEWER: Theuns Venter ADMINISTRASIE: Johan Terblanche SIRKULASIEHOOF: Johan Sadie KATEGORIEBESTUURDER SIRKULASIE: Armand Kasselman INTEKENARE: Elmarie Eygelaar HOOF MEDIA24-TYDSKRIFTE: Ishmet Davidson HOOF FINANSIES-TYDSKRIFTE: Jameelah Conway…

3 min.
daar vat hy!

My jaar het goed begin. Januarie was saam met die rooiboklammers sommer nog ’n vulletjie toe kon ek al die .375 H&H Mauser oor die skouer gooi en die bospad vat... daar by Tuba en Reet van der Walt, amper reg teen Zimbabwe se grens. Dis warm wêreld daardie in die somer, maar bewolkte weer het die hitte meer draaglik gemaak. Soos vantevore in Visier genoem, wil ek hierdie jaar gereeld met ’n red-dot sight jag, nie net met teleskope nie. Die idee is om alle wild wat ek al-reeds geskiet het met so ’n kolletjie-visier ook te jag. Rooi Dood noem Tuba die Aimpointvisiertjie met die kolletjie wat geen vergroting bied nie. Ek was gelukkig, ’n groot, stokou vlakvark het voor die .375 H&H en die Rooi Dood geval. Die skietafstand…

4 min.
bospos sê jou sê

WENBRIEF KWESBOK OF NIE? Die briewe van Falco Krenz, asook Corné Smith, wat in die Januarie-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER verskyn het, het my laat dink aan die reeds holruggeryde onderwerp: kwesbokke. En ek het gewonder, wat presies die regte definisie daarvan is. Wanneer is ’n kwesbok nou wel ’n kwesbok? Die briewe in Bospos het my teruggeneem na insidente in my eie lewe tydens my 24 jaar van jag. (In die goeie jare van 1995 tot 2010 het ek ongeveer vier tot vyf keer per jaar in die jag-veld gekom, terwyl ek deesdae slegs maksimum drie keer per jaar kan jag.) Ek onthou onder andere van ’n kwesbok wat ek eers die volgende oggend met ligdag gekry het na ’n dom skoot laat in die agtermiddag. Ek sal dit nou nie as ’n onetiese…

5 min.
snelvuur

DERDE TROP LEEUS VERGIFTIG IN SUID-AFRIKA ’n Derde trop leeus is in November in Suid-Afrika vergiftig en opgesny vir muti. Die voorval het plaasgevind by Menno Parsons se Sunward Ranch naby Brits in Noordwes. Die leeus, een mannetjie en vier wyfies, is eers vergiftig deur middel van vergiftigde hoenderkarkasse, en daarna is die leeus se kloue en kake verwyder. Die voorval volg kort op die hakke van twee soortgelyke, onlangse insidente. Die eerste insident het op 25 Oktober 2019 plaasgevind by die bekende Rietvlei-natuurreservaat oos van Pretoria, waartydens vier leeus op soortgelyke wyse doodgemaak is. ’n Volgende insident het hierna by die Chameleon Village Leeupark in Hartbeespoort plaasgevind. Tydens hierdie voorval het stropers vier leeus vergiftig, maar is verwilder voor hulle die karkasse kon opsny. Hierdie tipe voorvalle vind toenemend plaas regoor Suid-Afrika…

4 min.
bentleys in die bosveld

Kyk ’n bietjie rond wie jag deesdae. Kyk ’n bietjie watter soort stewels se spore lê in die jagveld. Kyk ’n bietjie watter rygoed laai bokke by die vleisverwerkers af. Kyk ’n bietjie die pryse by Safari Outdoor. Wat is die gemene faktor? En kyk dan ’n bietjie rond wie jag nié. Die grilleriges jag byvoorbeeld nie. Hulle jag nie self nie en dis seker hulle keuse. So ook die groeneriges. Hulle hou glad nie van jag nie, en dis natuurlik hulle goeie reg. En dan die armriges. Die armes kan nie jag nie, al wil hulle en al is dit ook hulle goeie reg. Want of ons dit wil weet of nie, jag het ’n rykmansding geraak. In hierdie land kan enigeen wat wil, vir hom ’n bekostigbare permit uitneem en dan…

10 min.
woodleigh – gebore uit nood

Die Australiese koeëlvervaardiger, Woodleigh het sekerlik geen bekendstelling aan Suid-Afrikaanse grootkaliber-entoesiaste nodig nie. Woodleigh spesialiseer reeds vir dekades in die vervaardiging van goeie sagteneus- sowel as volmantelkoeëls vir gebruik in ’n wye reeks kalibers. Baie van hierdie kalibers is vir jare al uit produksie en dit is danksy ’n handjievol entoesiaste wêreldwyd en ’n vervaardiger soos Woodleigh dat hierdie ou gewere steeds aktief in die jagveld kan wees. Ten einde die ontstaan en voortbestaan van Woodleigh in perspektief te plaas, is ’n kort geskiedenislessie noodsaaklik. Brittanje was ekonomies op sy knieë na die Tweede Wêreldoorlog en baie van sy kolonies was in die proses om onafhanklikheid te vra of dit sommer net te vat, soos wat wel gebeur het. Bekende Britse geweermakers, waaronder Holland & Holland, Purdey, Westley Richards, Lancaster, Rigby…