ESPLORALA MIA LIBRERIA
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Gossip e celebritá
TV Plus AfrikaansTV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans 7/17/2019

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Paese:
South Africa
Lingua:
Afrikaans
Editore:
Media 24 Ltd
Leggi di piùkeyboard_arrow_down
SPECIALE: Get 40% OFF with code: BIG40
COMPRA NUMERO
2,06 €(VAT inclusa)
ABBONATI
40,09 €(VAT inclusa)
26 Numeri

IN QUESTO NUMERO

access_time1 minuti
van lucia

Hier by tvplus kyk ons sommer baie TV. Noem ’n reeks en die kans is goed dat een van die span al ál die seisoene kaf gedraf het. Sekere reekse maak ’n mens nie net warm onder die kraag nie, dis ook die spulletjie waarom gesprekke draai om die etenstafel en in die kuberruim. Survivor SA: Island of Secrets is een van hulle. Gekonkel, rugstekery . . . hoe meer, hoe beter! Wie sou nou kon dink Nicole, wat lyk of botter nie in haar mond kan smelt nie, sou haar bestie Nathan onder die bus gooi en uitstem – en dit sekondes nadat hy gesê het sy is soos ’n suster vir hom? Ander reekse laat ons gons oor als van die kamerawerk tot waagtoertjies – dink aan die…

access_time1 minuti
tv plus afrikaans

REDAKTEUR Lucia Poolman ADJUNKREDAKTEUR EN ENGELS-HOOFTEKSREDAKTEUR Craig Falck ADJUNK-NUUSREDAKTEUR Genevieve Terblanche ALGEMENE SKRYWERS Elri Boucher, Emile Butler-O’Brien, Ipeleng Rakgantsho AFRIKAANS-TEKSREDAKTEUR Elize Cornelius SENIOR ONTWERPER Itumeleng E.U. Kunene BYDRAES Lara Atson, Gerda Engelbrecht, Mariëtte Immelman, Tuduetso Mankuroane, Una Heradien TV-SKEDULES Andrea Lewis, Emile Butler-O’Brien, Kashief Achmat REPRODUKSIE Kurt Ohlson, Lugisani Mulaudzi KANTOORBESTUURDER (JHB) Noleen Mendace ADVERTENSIEVERKOPE: NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER David Hay SPACE STATION (DIGITAAL) Joanne Lambley (021 468 8299/011 993 8050) SIRKULASIE: KATEGORIEBESTUURDER Armand Kasselman (021 443 9975) MEDIA24-LEEFSTYL: HOOF, WEEKBLAAIE Minette Ferreira UITGEWER Bea van der Vyver PROJEKBESTUURDER Michael de Beer BEMARKINGSKOÖRDINEERDER Noleen Mendace PRODUKSIEBESTUURDER Jacques du Plooy HOOFBESTUURDER: MEDIA24-LEEFSTYL Ishmet Davidson FINANSIËLE HOOF: MEDIA24-LEEFSTYL Raj Lalbahadur DRUKWERK Novus Print VERSPREIDING On the Dot…

access_time2 minuti
moorddossier

Die plaaslike misdaadreeks Die Byl het kykers op die punt van hul stoele gehou toe die eerste seisoen in 2016 ons kassies tref. En die tweede seisoen, wat vanaf Maandag 15 Julie eksklusief en eerste op Showmax beskikbaar is, is geen uitsondering nie. Die hele seisoen is boonop op een slag beskikbaar vir ure se kettingkyk-genot! In die 14 naelbyt-episodes gaan baasspeurder Piet van der Bijl (Waldemar Schultz) en sy span weer die legkaartstukke aanmekaar sit om reeksmoordenaars vas te trek. Die forensiese sielkundige kapt. Lena Evans (Lika Berning) is terug en dié keer getroud en ’n ma. “Die tweede seisoen is verseker grusamer as die eerste,” laat Lika hoor. “Kolonel Byl word persoonlik uitgedaag wanneer hy ooreenkomste begin raaksien in van die moorde wat die eenheid ondersoek. Met die verloop…

access_time1 minuti
bederfbrokkie

• Jody Abrahams, Lionel Foster van Arendsvlei (2018-nou), is in die eerste episode te sien as kaptein Willem Ruiters wat hand bysit met ’n moordondersoek van ses lede van die Sons of Samson, ’n bende op die Kaapse Vlakte. • Jana Kruger van Swartwater (2014-nou) speel in episode vier Esti Willemse, ’n plat-op-dieaarde ma wat deel is van ’n groep vriende wat op Facebook geteister word – en dan die een na die ander koelbloedig vermoor word. • Marius Weyers, wat nou as Peet de Villiers te sien is in Alles Malan (2019), speel in episode 6 Petrus “Priester” Lotz, die bloeddorstige hoof van een van die grootste misdaadsindikate in die land, wat tot politici se toutjies trek. • Denise Newman, Bridgette October in Suidooster (2015-nou), vertolk in episode 14 kapt. Juan Stuurman…

access_time3 minuti
wayne van rooyen

Die oud-swendelaar Vernon “Stokkies” Jacobs in Scandal! (2005-nou, lees meer op bl. 27) is ’n man met ’n plan – al is dit nie altyd goed nie. In 2018 moes hy juis in ’n rok vlug vir sy lewe van ’n ontstoke bende oor ’n piramideskema. Stokkies konkel alewig in sy kop. En in die regte lewe is Wayne van Rooyen (41), die man agter Stokkies, net so bedrywig . . . maar met sukses. Benewens al die sepiepret maak die akteur, wat al in reekse soos Fluiters (2016-nou) te sien was, ook in September ’n draai op die silwerdoek as Selling Komoetie in die fliekweergawe van Dalene Matthee se boek van 1985, Fiela Se Kind. Wat was die eerste TV-program wat jy en jou vriende kamma-kamma gespeel het? Dit was…

access_time3 minuti
moenie mis nie

Woensdag 17 Julie LETHAL WEAPON Seisoen 2 e.tv (*194) 20:30 Episode 2 (aksie) Riggs se reaksie op Palmer se terugkeer bevestig wat ons in sy terapiesessies sien – hy vorder werklik in die treurproses en ’n bietjie vreugde kom terug in sy lewe in hierdie prettige episode. Die feit dat hy steeds ’n roekelose cowboy is wat eers skiet en later vrae vra, is nie regtig ter sake nie. Saterdag 20 Julie MOM NUWE SEISOEN! Seisoen 6 M-Net (*101) 18:00 Episode 1 (komedie) In ’n toneel so reg uit ons nagmerries, laat Christy se professor die hele klas 20 minute lank in stilte na haar staar nadat hy haar gedwing het om te erken sy het nie haar huiswerk gedoen het. • Lees meer op bl. 37. Sondag 21 Julie MODERN FAMILY SEISOEN EINDIG! Seisoen 8 e.tv (*194) 19:30 Episode…

help