ZINIO Logo
EXPLORARMI BIBLIOTECA
SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

August 2021

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Leer Más
País:
South Africa
Idioma:
English
Editor:
Media 24 Ltd
Periodicidad:
Monthly
USD 2.52
USD 21.86
8 Números

en este número

1 min.
kompetisie

REUSE-SPOORWEGPROJEK IN KENIA SAAI VERWOESTING Die grootste spoorwegprojek in Kenia se geskiedenis is besig om groot konflik tussen mens en dier in dié Oos-Afrikaland te veroorsaak. Hierdie projek, wat poog om ’n spoorweg vir die vervoer van beide passasiers en vrag vanaf die kusstad Mombasa tot by die grensdorp Malaba te bou, loop deur verskeie nasionale parke en bewaringsgebiede. Dit is hier waar die spreekwoordelike pap op die grond val. Van die probleme wat die konstruksie van die spoorweg teweeggebring het, is ernstige besoedeling, vloede waar natuurlike riviere en spruite verkeerdelik geblok of opgedam is, asook gronderosie in gedeeltes van die Tsavo Nasionale Park. Gedeeltes van die spoorweglyn is op verhoogde stilte gebou ten einde diere toe te laat om onderdeur te beweeg. ’n Onbeplande nagevolg van hierdie konstruksiemetode was egter dat…

6 min.
veilig deur die hindernisse!

Daar is ’n goue reël wat alle 4x4-skole wêreldwyd vir hulle studente leer: “So stadig as moontlik, so vinnig as nodig, behou momentum.” Daarmee saam is daar ’n paar reëls wat jou hierdie jagseisoen uit die moeilikheid gaan hou as jy dit wel toepas. As jy nie die plaas ken nie, stop die voertuig voor jy oor ’n hindernis ry. Loop dan oor die hindernis om jou lyn en roete te bepaal. Op dié wyse kan jy oor die hindernis kom met die kleinste risiko van gevaar of skade aan die voertuig. Moenie die koppelaar laat gly nie; gebruik eerder ’n laer rat sodat die voertuig stadig oor die hindernis beweeg. Skakel eerder vroeër oor na 4x4-laespoed-bestek as wat jy ’n hindernis binnegaan, vassit en dan eers wil oorskakel. In sand en…

9 min.
webley & scott: makers to the trade

I think it is fair to say that the most unsung British gun-maker of all time must be Webley & Scott. Although primarily known as a maker to the trade, implying that they made guns and rifles of all sorts on behalf of various other makers, an estimated 10% of their total production prior to World War II was sold bearing their own name. A look through the Webley & Scott ledgers will no doubt read like a who’s who of the British gun trade during its heyday. There is probably not a single British gunmaker who did not deal with them at least once at some point. THE BEGINNING Webley & Scott Ltd resulted from a merger between Philip Webley & Son and W&C Scott & Son in 1897. Philip Webley…

9 min.
giraffe fever, treated with a 10.75x68 mauser remedy

In August 2020, during Covid-19 lockdown, I received a message on our .404 Jeffery WhatsApp group about a beautiful 10,75x68 Mauser custom rifle. It was up for sale and included an RCBS die set, along with a significant number of RWS and Stewart cases. An RCBS Berdan primer decapping tool and 150 old Kynoch cartridges also formed part of the package. Built on a Swedish Mauser action made by Husqvarna, and fitted with an original octagonal Mauser barrel, the rifle also sported a truly beautiful Claro walnut (Juglans hindsii) stock. Before WWII, Husqvarna built many sporters using surplus Mauser 98 actions, as well as commercial Fabrique Nationale (FN) actions. To make a long story short, I bought the rifle. SOME BACKGROUND ON THE 10,75 The 10,75x68 Mauser is the smaller brother of the…

10 min.
koedoejag op die ghaap se berg

“Waar op dees aarde is die Ghaap”, vra ’n vriend my nou die dag toe hy na my jagplanne vir die res van die seisoen verneem. Sy klaarblyklike onkunde oor die Ghaap was te verstane. Min mense weet van hierdie juweel in ons land met sy vriendelike mense, unieke landskap en pragtige jagveld. Die Ghaapplato, of Ghaap se Berg soos die plaaslike mense dit ken, strek rofweg van Griekwastad in die suide tot Kuruman in die noorde en van Postmasburg in die weste tot Daniëlskuil in die ooste. ’N UNIEKE LANDSKAP Moenie berge verwag nie – die hoogte bo seespieël is maar gemiddeld ’n paar honderd voet bo die res van die omgewing. Die landskap is uniek, met ’n reuse-dolomietfondasie (dink ondergrondse water) en kalksteenklippe en was blykbaar miljoene jare gelede ’n…

9 min.
te velde met die sweed

Dis snaaks hoe sekere dinge met tyd in ’n mens se hart inkruip en sommer goeie vastrapplek kry. Een so ’n ding wat behoorlik in my hart ingekruip het, is my Tikka T3 in 6,5x55 Sweedse Mauser. In vergelyking met van die ander gewere wat ek besit of in die verlede al besit het, is die Tikka niks spesiaals nie, maar ons twee se verhaal saam in die veld vertel ’n drastiese ander storie! Ons pad saam het in 2014 begin toe ’n kollega my laat weet het van ’n klompie boedelwapens wat in ’n Pretoriase geweerwinkel te koop was. My kollega was glad nie ’n geweerman of jagter nie. Hy kon dus nie eintlik vir my sê wat alles beskikbaar was nie, net dat daar glo ’n “ses-vyf, of so…