Volgens Bertus het die ruwe egskeidingsyfer â gedefinieer as die aantal egskeidings per 1 000 bevolking â in 2023 tot 2,1 gestyg. Dit is âdie hoogste vlak in ân dekadeâ.
âEen van die mees kommerwekkende bevindings is dat 56,6% van egskeidings minderjarige kinders behels het, ân effense toename.â DĂt het wye implikasies, sĂȘ Bertus, vir ouerlike verantwoordelikhede en regte, kontak- en versorgingsgeskille, onderhoudlitigasie, en sielkundige en opvoedkundige ondersteuning vir kinders.â
Die verslag wys verder dat die meeste mans wat skei, in diensberoepe en professionele of tegniese rolle is. Onder vroue was dié in professionele of tegniese, klerklike of verkoopsrolle die algemeenste.
Ook interessant, is die feit dat 17,7% van vroue, en 12,9% van die mans werkloos was tydens die skeiproses. âFinansiĂ«le spanning bly ân groot stressor op huwelikstabiliteit,â voeg BertusâŠ