‘Omdat Hy leef, kan ek die toekoms aanpak. Omdat Hy leef, is alle vrees weg…’BILL & GLORIA GAITHER ‘Maar uit dié aarde, dié graf, dié grond so grou, sal my God my laat opstaan, ek vertrou’WALTER RALEIGH ‘In die wêreld sal julle dit moeilik hê, maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin’JOHANNES 16:33 ‘Laat ons nie net sê “Christus het opgestaan” nie, maar ook “Ek sal opstaan” ’PHILLIPS BROOKS ‘Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien’PSALM 51:14 Dagboek
Die skip Logos Hope, wat bekendstaan as die grootste drywende boekverkoping ter wêreld, doen vir die eerste keer aan in die Durban-hawe. Logos Hope bring kennis, hulp en hoop aan gemeenskappe en lande in onder meer Europa,…
