‘Geloof is nie om te glo God kán nie, maar wel dat God sál’ANONIEM ‘Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is’SPREUKE 4:18
‘Elke loot aan my wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nóg meer vrugte kan dra’JOHANNES 15:2 ‘Vrees minder, hoop meer… kla minder, haal meer asem, praat minder, sê meer, haat minder, wees meer lief – en goeie dinge sal na jou toe kom’SWEEDSE SPREEKWOORD
‘Niemand begaan ’n groter fout as hy wat niks gedoen het nie, omdat hynet ’n klein bietjie kon doen’EDMUND BURKE Dra dié maand ons skone land en mense op die hart, met dank en lof vir God…
