Ek is 47 jaar oud, het blou oë en blonde hare. Hou van lees, dans, swem, musiek, tuinwerk, die natuur, diere, kinders, fliek en om kerk toe te gaan. Blanke Christenmans wat goed opgevoed is, nie drink of rook nie, ’n goeie humorsin het, respek het vir hulself sowel as vir ’n vrou, standvastig is, eerlik en opreg is, kan gerus van hul laat hoor.
Sonneblom, 8530
Retired white guy, 69 years old, seeking ladies aged 55 to 65. Should reside in the Eastern Cape or Free State. I enjoy the outdoor life, braais, travelling, good music, reading and motorsport. I have never smoked but enjoy wine or beer at socials. Ladies, please send recent photos and contact details.
Windrush, 9958
Are you single, a gentleman of 67+, honest, kind,…