Idees March 2015

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
IdeesFabriek
Periodicidade:
Bimonthly
Nota Get 40% OFF with code: READ40
3,61 €(IVA Incl.)
19,86 €(IVA Incl.)
6 Edições

nesta edição

2 minutos
van die redakteur

Ek vertel net nou die dag vir iemand hoe ek jare gelede tydens so amper ’n jaar in die buiteland gewag het op briewe van die huis af. Ek het nie ’n huistelefoon gehad nie, niemand het selfone gehad nie en van e-pos, Skype en Facebook was daar nog geen sprake nie. Elke brief was soos ’n present, en meer as een keer was ek in trane bloot om my ma se handskrif op ’n koevert te sien. Deesdae is die wêreld ’n totaal ander plek en boonop ’n heelwat kleiner plekkie. Feitlik almal wat sosiale media gebruik, volg en word gevolg deur mense uit alle uithoeke van die aarde. Ons kommunikeer gereeld met vriende, kollegas en kontakte wêreldwyd en daarom is ons kulture ook nie meer so volksvreemd vir mekaar…

ideesza1503_001_001_004_VanDieRedakteur_0
1 minutos
koopgids

@home 0860 576 576 Accessorize 021 447 7718 Aldo 011 884 4141, 021 671 2333 Bronx 021 590 7000 Builders Warehouse 0861 335 2739 Ceramic Factory 011 057 4314, 021 839 2103, 076 782 6965 Chair Crazy 011 791 6512, 021 465 9991 Chandler House 083 423 2001 Checkers 0800 01 07 09 Country Road 0860 022 002 Exclusive Books 011 798 0000 Habits 021 671 7330 Hertex 011 262 4108, 041 373 2887, 031 312 0632, 021 914 3390 Imagenius 021 423 7870 In Good Company 021 671 4852, 011 447 1628, 071 217 1240 Lulu Belle 012 346 6424, 021 671 5728 Marigold 021 422 5451 Melissa’s 021 888 2999 Moroccan Warehouse 021 461 8318 Mr & Mrs 021 424 4387 Mr Price Home 0800 21 25 35 Nerf-af 084 946 6326 NMC Bizco 011 466 0003 Onsite Gallery 021 462 1357 ORMS Print Room 021 465 3573 Peter Osborn Furniture 021 534…

2 minutos
jou kalender vir maart

creativecalendarideas@gmail.com VRYSTAAT 27-28 Februarie Kom proe ’n verskeidenheid bier en Duitse lekkernye, gesels met die brouers en leer meer oor broutegnieke by die Clarens Craft Beer-fees op die dorpsplein. Navrae en kaartjies: clarensbeerfestival.co.za, webtickets.co.za. MPUMALANGA 20-21 Maart Proe goeie wyn by die FNB Mpumalanga Wine Show by die Emnotweni Arena in Nelspruit. Meer as 60 produsente het stalletjies en sowat 350 wyne is te proe. Kaartjies is by Computicket en in Shoprite- en Checkers-winkels te koop. Navrae: mpumalangawineshow.co.za. WES-KAAP 17-20 Maart Jy sal ’n hele klompie nuwe en interessante stalletjies raakloop by Markgoed . Dis by Forest 44 langs die R44 tussen Somerset-Wes en Stellenbosch. Navrae: 072 376 4935, 082 774 1077. 25 Februarie-1 Maart Die Cape Town Art Fair is by The Avenue in die V&A Waterfront. Besoekers kan al langs ’n kuns-staproete, wat spesiaal hiervoor geskep is, drentel.…

ideesza1503_001_005_008_JouKalenderEnLe_0
2 minutos
leesgoed vir maart

Diana.Procter@media24.com HANDWERK & LEEFSTYL The exquisite book of paper flowers – Livia Cetti (ST&C, R306) Livia wys jou stap vir stap hoe om 27 van die gewildste blomme van snees- of krinkelpapier te maak. Die blomme is baie realisties en jy kan dit gebruik in kranse, ruikers, tafeldekor, string- en koekversierings en selfs haarknippies. Dit maak ook wonderlike geskenke. Artfully embroidered – Naoko Shimoda (Interweave, R336) Vintage-borduurontwerpe met ’n moderne kinkel. Tradisionele Japannese en Westerse motiewe word vernuwe met die byvoeging van kleur en versierings in 25 pragtige patrone met duidelike aanwysings. Daar is ontwerpe vir handsakke, beursies, boek- en tabletoortreksels en dies meer, maar jy kan die motiewe ook op jou eie ontwerpe gebruik. KOS & WYN 101 kleinkoekies – Nettie Cilliers (Lapa, R174) Die 101 getoetste resepte sluit ou gunstelinge en ook nuwe…

ideesza1503_001_006_010_LeesgoedVirMaar_0
1 minutos
dit reën roomys

carin.smith@media24.com…

ideesza1503_002_001_014_KoopSlimAllesWa_0
2 minutos
paryse sjarme

KURWES Wees op die uitkyk vir meubelstukke soos dié laaikassie wat met kurwes, verguldsel of inlegwerk spog. Die pote, wat van konkaaf (holrond) tot konveks (bolrond) loop, staan bekend as boogpote (cabriole legs) – dit is ’n klassieke Franse meubelstuk wat deur die rococo-styl van die vroeë 18de eeu geïnspireer is. ’N BIETJIE BLINK G’n Franse huis kan sonder ’n kandelaar nie – selfs al is dit in die badkamer! WENK Gaan die elektriese drade en koppelstukke na elke keer as jy jou kandelaar skoonmaak. Bekyk ook die glas-elemente en metaalhakies vir skade of swak plekke. GAAN GOUD Gee die vertrek ’n eenvormige voorkoms deur portretrame in dieselfde kleur te soek, of gebruik spuitverf om verskillende rame ’n goue skakering te gee. WENK Solank jy een of twee vergulde rame het, is alles in die haak. KLEURSKEMA Hou by ’n sober…

ideesza1503_003_002_018_ParyseSjarme_0