Idees October 2015

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
IdeesFabriek
Periodicidade:
Bimonthly
Nota Get 40% OFF with code: READ40
3,61 €(IVA Incl.)
19,86 €(IVA Incl.)
6 Edições

nesta edição

2 minutos
van die redakteur

Met groen wat waarskynlik die kleur is waarvan ek die heel minste hou , het ek nog altyd 'n effense weerstand teen die term 'groen' ervaar. Ja, ek weet dis nie waaroor dit gaan nie, maar as ek sien 'groen uitgawe', dan hou ek verby. Daar is egter min dinge wat my so aantrek soos 'n mooi gekleurde lap, slim verpakte artisan-produkte en lekker varsgebakte brood. S6 het ons organiese uitgawe letterlik organies gegroei tot hierdie mengsel van metodes, projekte en leefstyle wat goed is vir die aarde en terselfdertyd mooi, lekker en Idees-vriendelik is. Ons het skaars besluit op ons tema, of ek kry 'n brief van Julia Lamberth Dawson wat my nooi om na haar blog en skryfstyl to kyk. Ek het haar eerlike, frilletjieslose beskrywing van die hoogte- en…

ideesza1510_001_001_004_VanDieRedakteur_1
1 minutos
koopgids

Abode 072 261 3540 Accessorize 021 447 7718 Bean There 087 310 3100, 087 943 2228 Biggie Best 021 534 8662 Billabong 042 200 2672, 011 447 8135, 031 566 5373, 021 421 9923 Block & Chisel 021 712 5193 Botanies Skin Food 072 713 7119 Bronx 021 590 7000 Call it Spring 021 551 1527, 031 584 7431 Cape Twines & Packaging 021 447 4352 Comfort Zone 011 791 3567 Enamel 021 874 1046 Exclusive Books 011 798 0000 Faithful To Nature 021 785 3268 Hello Pretty info@hellopretty.co.za Hertex Fabrics 011 262 4108, 041 373 2887, 031 312 0632, 021 914 3390 Home Fabrics 011 266 3700 Hopefield Herbs 072 297 2222 In Good Company 079 041 8927 James Mudge 079 171 8240 Lulu Belle 012 346 6424, 021 671 5728 Mac-Eden Delights 082 743 6137 Mango 011 783 7907, 021 418 0916 MRP Home 0800 21 25 35 My Pretty Vintage 021…

ideesza1510_001_003_006_Koopgids_0
1 minutos
my oktober projekte

GUE & MAKLIK Raam ons aanhalingSkep interessante bouersakkunsMaak ’n goiing-buitematVerander plastieksakke in stoepkussingsHekel ’n halssnoer en armband metoorskietwolleTrek ’n notaboek oor met afvallapProbeer ons oornag-kaaskoekRol T-hemp-draad in spirale vir ’n mat HANG UIT Kleur lap uit jou tuin en kwilt daarmeeVersier kolwyntjies met soet stekelsVir jou trousseau: Leer hardangerWoon ons naaldwerknaweek byKoop ons spesiale naaldwerk-uitgawe OP JOU TYD Stik ’n meelvoorskootMaak plantsakkeSkep ’n sagte bankiesitplekHou ’n tradisionele kroegeteKook vleisloos vir die vegetariërsHekel ’n vrolike sakPlooi ’n origami-kussingVestig jou artisan-besigheidLeef meer plaaslik ideesred@media24.com facebook.com/IdeesSA…

ideesza1510_001_005_008_JouOktoberProje_1
3 minutos
jou kalender vir oktober

creativecalendarideas@gmail.com WES-KAAP 20-24 Oktober Die Kaapse Borduurgilde hou sy tweejaarlikse tentoonstelling, Marvels from a needle, by Nova Constantia. Onder die items wat uitgestal word (en te koop is), is geborduurde lappe uit Oezbekistan. Gaan na capeembroiderersguild.co.za of bel 021 789 1307. KWAZULU-NATAL 15 Oktober-8 November Besoek die Creations Arts and Crafts Market by die Talana-museum op Dundee vir pragtige dekor- en tuin-inspirasie. Daar is pottebakkerswerk, découpage, glasware, waterelemente vir die tuin, plante en nog vele meer. Maak in die week ’n draai tussen 8 vm. en 4.30 nm. en naweke tussen 9 vm. en 4.30 nm. Bel 034 212 2654 of besoek hulle Facebook-blad, facebook.com/talanamuseum. VRYSTAAT 22-25 Oktober Die mense van Bloem gooi hul tuine oop vir die Mangaung-roosfees. Daar is ook ’n tuinmark en werksessies word aangebied. Besoek mangaungrosefestival.co.za vir meer inligting. GAUTENG…

ideesza1510_001_007_010_JouKalenderEnLe_0
2 minutos
leesgoed vir oktober

Diana.Procter@media24.com HANDWERK & LEEFSTYL Vars gehekel – Carina Visser (Ouma Ralie) (Metz Press, R200) Die skrywer werk met sagte katoengares in moderne kleure en nooi groentjies sowel as meer ervare hekelwerkers om haar patrone vir van haarbande, oorbelle en handskoene tot ’n blokkieskombers, mat en pouffe te probeer. Elke projek se moeilikheidsgraad word aangedui, dus kan jy jou hekelkennis geleidelik opbou namate jy vaardiger raak met die hekelpen. Nuttige wenke word deurgaans gegee om te verseker dat jou projekte professioneel lyk. A hot glue gun mess – Mr. Kate (Harper Collins, R290) Die leefstylblogger, YouTubester en ontwerper Mr. Kate (Kate Albrecht) deel stap-virstap-projekte om jou dekor en persoonlike styl op te kikker, met staaltjies uit haar allesbehalwe ordinêre lewe tussendeur. Die projekte behels styl, tuisontwerp en skoonheid, waaronder naelkuns, ou jeans wat geupcycle word, en…

ideesza1510_001_008_012_LeesgoedVirOkto_0
2 minutos
blogs van die maand

cupofjo.com Joanna Goddard van Brooklyn, New York, het A Cup of Jo begin as ’n naweekstokperdjie terwyl sy vir ’n tydskrif gevryskut het. Kort voor lank was dit so gewild dat sy dit voltyds kon begin doen. Sy fokus op mode, skoonheid, ontwerp, kos, verhoudings en moederskap. Joanna sê haar lesers is ‘vroue wat gesteld is op styl, graag aanlyn koop en hou van nuwe dinge’. Haar blog gee enigiets van prettige skakels na ander webplekke en hoe jy jou hare professioneel stileer tot roomys wat nie gekarring word nie en wenke vir klein ruimtes. thecrepesofwrath.com Sydney Kramer was ’n finalis in die kategorie ‘Most delicious food’ by Saveur se blogtoekennings vir 2015. Die tydskrif beskryf haar as ‘iemand wat wyd proe en probeer en ’n interessante verskeidenheid kos kan optower wat terselfdertyd…

ideesza1510_001_009_013_BlogsVanDieMaan_0