Idees September 2015

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
IdeesFabriek
Periodicidade:
Bimonthly
Nota Get 40% OFF with code: READ40
3,61 €(IVA Incl.)
19,86 €(IVA Incl.)
6 Edições

nesta edição

2 minutos
van die redakteur

Dis nie aldag dat ’n mens so iets aan jouself wil erken nie, maar op die oomblik is my uitsig in die Idees-kantoor vir my soveel mooier as die een in my huis. Op die groot bord voor my waar hierdie uitgawe blad vir blad vorm aanneem, sien ek kleur en lig en blomme, terwyl die gang uit my slaapkamer ’n donker doolhof van kartondose is. Nee, ek trek nie al weer nie – dié keer gooi ek uit! Met my laaste trek so drie jaar gelede het ek gesweer nooit weer nie. Ek het vir my seun gesê as ek te oud raak om die trap te klim, gaan ek met net twee tasse by die deur uitstap en hy kan die res hou. Soveel goed wil ek nooit weer…

ideesza1509_001_001_004_VanDieRedakteur_0
1 minutos
my september projekte

GOU & MAKLIK Raam ons aanhaling Maak mooi boekomslae Werk oulike lampkappies Tooi ’n glaskoepel-lig Knip ’n string blomme Toor met sampioene HANG UIT Vir jou trousseau: linne met uitknipwerk Hou ’n koek-en-teepartytjie Woon ons naaldwerknaweek by Koop ons eerste spesiale handwerkuitgawe OP JOU TYD Versier jou eie diertjie-koekies Maak ’n skinkbord met stikwerk Borduur en appliek ’n bloes Hekel en brei ’n boho-trui Sny patrone uit skilderdoek Stik jou eie kunssak Druk ’n foto-‘skets’ op ’n blinding Sit rakke aan ’n leer Gebruik krane vir ’n lig Omskep hardeware in hake Werk ’n fyn duvet-ontwerp Sorteer jou huis uit Maak ’n mandala ideesred@media24.com facebook.com/IdeesSA…

ideesza1509_001_004_007_JouSeptemberPro_1
3 minutos
jou kalender vir september

creativecalendarideas@gmail.com GAUTENG 9-10 September Habits se Trunk Show word by die Wanderers Club in Illovo, Johannesburg, gehou. Bewonder hulle jongste reeks linneklere, vloeiende rokke en kraakwit hemde. Stuur e-pos na joburg@habits.co.za of besoek habits.co.za vir meer inligting. 24-30 September 2015 Crafters Fair bied van 9 vm. tot 7 nm. ’n handwerkmark aan by die Con Amore-skool in Kempton Park om geld in te samel vir die skool. Toegangsgeld is R10. Navrae: khaya@polka.co.za. VRYSTAAT 19 September Gaan bewonder veteraan-trekkers en -karre en ou enjins by die Bloemfontein Familiefees. Daar is ook boeresport en ’n braaikompetisie vir kinders. Dit word by Kwaggafontein gehou. Bel 082 416 9020 vir meer inligting. KWAZULU-NATAL 19 September Die Diemersfontein Pinotage-on-Tapfees word by The Litchi Orchard in Salt Rock gehou. Kaartjies (R350 by Computicket) sluit in pinotage-en-kospasmaatsessies en soveel Diemersfontein-pinotage as wat jy kan…

ideesza1509_001_007_010_JouKalenderEnLe_0
3 minutos
leesgoed vir september

Diana.Procter@media24.com HANDWERK & LEEFSTYL Painted blossoms – Carrie Schmitt (F&W, R353) Blomme is organiese en wonderlik vergewensgesinde voorwerpe. Dié boek leer jou al die basiese ontwerpbeginsels; hoe om stempels en patrone te sny; tegnieke om verskeie blomvorms te skep; wenke deur 12 kenners om ontwerp-elemente in blomskilderye te inkorporeer; en hoe om inspirasie uit jou tuin met jou gunstelingsimbole en -vorms aan te vul. Playing with surface design – Courtney Cerruti (Quarry, R353) Die projekte in hierdie boek sal eindelose inspirasie verskaf – of jy nou materiaal wil stempel, ’n marmer-effek wil skep, hout of klei wil ets of ’n moderne voorkoms wil skep met neon en metaalafwerkings. Kry die sewe tegnieke van oppervlakontwerp onder die knie: papierplak, marmering, monodrukwerk, kleur en bleiking, en stempel-, verf- en merkwerk, en maak geskenkbokse, albums, omslae vir sketsboeke…

ideesza1509_001_008_012_LeesgoedVirSept_0
2 minutos
blogs van die maand

zvnnz.cpplt/dpn Dbsb Ojdpmfuuj jt ’ tmbhufs- wppsnbmjhf tpfucbllfs fo tlszxfs xbu jo Ofx Zpsl xppo fo wjs xjf ebbs oph bmuze ’ wfscboe xbt uvttfo ffu fo mfft/ Qmflt ebbswbo pn ibbs obhsbbetf tuvejft wppsu uf tju tlfq Dbsb opv sftfquf wjs ibbs cmph xbu hfhspoe jt pq lptupofmf jo lmbttjflf mfuufslvoefljoefscpflf- qpqvmàsf spnbot fo hfejhuf- fo tbbn nfu fmlf sftfq jt ’ tuvl tlszgxfsl pps ejf cpfl xbu bt jotqjsbtjf wjs ejf hfsfh hfejfo ifu/ ’ Wppscffme jt ibbs hftnppsef mbntcpve nfu xjmeftbnqjpfof vju Epoob Ubsuu tf Uif tfdsfu ijtupsz/ tbwwzipnfcmph/dpn Hbcsjfmmf Tbwpjf xppo jo Npousfbm fo xjm nfu ibbs cmph boefs ivjtfjfobbst jotqjsffs- pqwpfe fo ifmq/ Tz ifu ejf cmph cfhjo ufsxzm tz cftjh xbt pn ibbs ovxf ivjt jo Bvtusbmjå nppj uf nbbl fo ejf qsptft hsbbh nfu ibbs wsjfoef…

ideesza1509_001_010_014_BlogsVanDieMaan_0
4 minutos
op skoon doek

UITSTALPLEK MOEILIKHEIDSGRAAD: Maklik TDY: 5 minute Draai ’n groot geblokte skilderdoek agterstevoor en gebruik die houtraamwerk aan die agterkant om dekor-items op uit te stal of kleiner prente te ‘raam’. Glasraam (R89) van @home. Bord (R695) en metaalstoeltjie (prys op versoek) van Nap. Soortgelyke letters by Merrypak te kry. GEBLOKTE SKILDERDOEKE MET UITSNY_PATRONE MOEILIKHEIDSGRAAD: Gemiddeld TYD: 1 uur elk, na gelang van die grootte en detail As jy handig is met ’n handwerkmes, is hierdie ’n lekker projek. Jy benodig • geblokte skilderdoeke (ons s’n is 203 x 203 mm groot)• uitsny-patrone op bladsy 24• skerp handwerkmessie• spuitgom• plankie wat binne die skilderdoekraam pas (om op te sny) So maak jy 1 Vergroot die uitsny-patrone op bladsy 24 (of jou eie ontwerpe) om op jou geblokte skilderdoeke te pas. Sny die oortollige papier rondom die patroon af, spuit gom agterop die patroon…

ideesza1509_002_002_018_GebruikSkilderd_0