EXPLORARBIBLIOTECAREVISTAS
CATEGORIAS
  • Arte & Arquitectura
  • Barcos & Aeronaves
  • Negócios & Finanças
  • Carros & Motos
  • Famosos & Celebridades
  • Comics & Manga
  • Artesanato
  • Cultura & Literatura
  • Família & Educação
  • Moda
  • Comida & Vinho
  • Saúde & Forma Física
  • Casa & Jardim
  • Caça & Pesca
  • Infantil & Adolescentes
  • Luxo
  • Para Homens
  • Cinema, TV & Música
  • Notícias & Política
  • Fotografia
  • Ciência
  • Desporto
  • Tecnologia & Jogos
  • Viagens & Aventura
  • Para Mulheres
  • Adultos
EM DESTAQUE
EXPLORARBIBLIOTECA
 / Famosos & Celebridades
TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans

1/29/2020

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
Media 24 Ltd
Ler Mais
COMPRAR EDIÇÃO
2,11 €(IVA Incl.)
ASSINATURA
41,03 €(IVA Incl.)
26 Edições

NESTA EDIÇÃO

1 minutos
van lucia

Ons jaar by tvplus het op ’n hartseer-, maar ook inspirererende noot begin. Grant, een van ons lesers, het vir my ’n e-pos gestuur waarin hy vertel sy ma, Lu, is op Oukersaand oorlede. Lu is al ’n paar jaar in en uit die hospitaal ná ’n operasie wat tot komplikasies en uiteindelik haar dood gelei het. Grant vertel hoe ons blokraaisels tot die einde sy ma se gunstelingding was om te doen. Maak nie saak hoe sleg sy gevoel het of hoe lank sy in die hospitaal was nie, hy moes elke tweede Vrydag vir haar die tydskrif koop sodat sy dit getrou kon invul. Haar begrafnis was op Vrydag 3 Februarie en Grant het ons uitgawe van 15 Januarie in haar kis gesit. Hy het spesiaal met ons…

1 minutos
tv plus afrikaans

REDAKTEUR Lucia Poolman ADJUNKREDAKTEUR EN ENGELS-HOOFTEKSREDAKTEUR Craig Falck ADJUNK-NUUSREDAKTEUR Genevieve Terblanche ALGEMENE SKRYWERS Elri Boucher, Emile Butler-O’Brien, Ipeleng Rakgantsho SENIOR ONTWERPER Itumeleng E.U. BYDRAES Gerda Engelbrecht, Mariette Immelman, Tuduetso Mankuroane, Una Heradien TV-SKEDULES Andrea Lewis, Emile Butler-O’Brien, Kashief Achmat REPRODUKSIE Kurt Ohlson, Lugisani Mulaudzi KANTOORBESTUURDER (JHB) Noleen Mendace ADVERTENSIEVERKOPE: NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER David Hay SPACE STATION (DIGITAAL) Joanne Lambley (021 468 8299/011 993 8050) SIRKULASIE: KATEGORIEBESTUURDER Armand Kasselman (021 443 9975) MEDIA24-LEEFSTYL: HOOF, WEEKBLAAIE Minette Ferreira UITGEWER Bea van der Vyver PROJEKBESTUURDER Michael de Beer BEMARKINGSKOÖRDINEERDER Noleen Mendace PRODUKSIEBESTUURDER Jacques du Plooy HOOFBESTUURDER: MEDIA24-LEEFSTYL Ishmet Davidson FINANSIËLE HOOF: MEDIA24-LEEFSTYL Raj Lalbahadur DRUKWERK Novus Print VERSPREIDING On the Dot…

3 minutos
ouderdom is maar net ’n getal

Het jy al ooit na ’n reeks gekyk wat regte probleme weergee en wat dit maklik laat lyk om dit op te los? Jip, ons praat van die 40-plus Liza (Sutton Foster) wat haar ouderdom (met ’n dekade en ’n bietjie) aangepas het om ’n nuwe werk, ’n nuwe lewe en ’n vurige nuwe liefde of twee te kry in die komediereeks Younger (2015-nou – stroom seisoen 1-6 op Showmax). Uiterlik is dit ’n prettige komedie. En moenie dink dis maar net soos enige ander komedie wat jy al gesien het nie. Younger is vars en laat jou met ander oë na die wêreld en jou probleme kyk. Sutton, die hoofster, wat op 44 die 26-jarige Liza speel, se energie is aansteeklik. Met een leuen – wat wel nog verreikende gevolge…

3 minutos
ilne nienaber

Dokter Elana Bester (Ilne Nienaber) is ’n ystervrou in die gange van die Binnelandkliniek in die sepie Binnelanders (2005-nou). Met ’n skalpel in die hand kan sy ingewikkelde breinoperasies uitvoer, en in ongevalle kan sy vinnig dink om ’n pasiënt se lewe te red. Ilne (39) sê sy dink nie sy sal in die werklikheid soos haar karakter ’n dokter kan wees nie, sy gril te veel vir bloed, en dan het sy dalk nog minder tyd gehad om TV te kyk. Maar sy geniet dit om Elana op die skerm te laat lewe. Wat was die eerste TV-program wat jy kamma-kamma saam met jou vriende gespeel het? Pumpkin Patch (1988-1991), ek was Woofles en my sussie en niggie was die res van die karakters. Ons het al die liedjies uitgebeeld…

3 minutos
moenie mis nie

Woensdag 29 Januarie HOOR MY, SIEN MY, SOEN MY NUWE REEKS! Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Episode 1 (realiteit) In die splinternuwe afspraakreeks gaan die deelnemers op virtuele afsprake met drie verskillende pasmaats, maar sien nooit hul gesigte nie. Die aanbieder Vanes-Mari du Toit Proudfoot help Marijke in episode 1 om hopelik haar prins te ontmoet. • Lees meer op bl. 38. Donderdag 30 Januarie THE WAR OF THE WORLDS NUWE REEKS! Seisoen 1 M-Net (*101) 22:00 Episode 1 (sci-fi) Sosiale skandes, swanger minnaresse, kolonialisme, ’n oorlog tussen Rusland en Japan . . . Al dié drama uit die Eduardiaanse era moet terugstaan wanneer ruimtewesens Brittanje aanval omdat hulle self begin koloniseer. Vrydag 31 Januarie THE MINDY PROJECT Seisoen 2 SABC3 (*193) 20:30 Episode 20 (komedie) ’n Polisieman wil Mindy beboet weens “openbare histerie deur ’n vrou” nadat sy hom verskree oor hoekom…

1 minutos
tergende vraag!

Ek merk ’n paar herhalings op SABC3 op (soos Married In A Flash), maar daar is geen aanduiding dat dit herhalings is nie. Kan SABC3 nie ’n logo opsit nie? – RENE, FACEBOOK “Dis ’n fout wat deur ’n logo op die skerm reggestel sal word,” verduidelik die kanaal se reklamespan. “Die afgelope twee jaar is byna almal op die uitsaaipersoneel met nuwe werkers vervang, hulle weet dus nie programme soos Married In A Flash South Africa (2017), Food Porn (2015-nou) en High Rollers (2013-2016) is herhalings nie,” sê die reklamespan. Een van die grootste probleme is egter die feit dat baie van dié herhalings op die nippertjie ingesluit is as plaasvervangers vir programme wat die kanaal gesukkel het om die bande te kry. Soos in November toe Billions (2016-nou, lees…