menu
close
search
EXPLORARBIBLIOTECAREVISTAS
CATEGORIAS
EM DESTAQUE
EXPLORARBIBLIOTECA
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Famosos & Celebridades
TV Plus AfrikaansTV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans 10/9/2019

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
Media 24 Ltd
Ler Maiskeyboard_arrow_down
COMPRAR EDIÇÃO
2,02 €(IVA Incl.)
ASSINATURA
39,45 €(IVA Incl.)
26 Edições

NESTA EDIÇÃO

access_time1 minutos
van lucia

Vandeesmaand, 20 jaar gelede, het die eerste tvplus die rak getref. Dit was Oktober 1999 en ons voorbladsterre was Bo en Hope van die Amerikaanse treffersepie Days Of Our Lives. Nou, twee dekades later, bult die tydskrif nog uitgawe ná uitgawe van oorsese en plaaslike kykgenot. En dié voorskou-uitgawe is geen uitsondering nie. Daar wag hope drama! Die naels is uit tussen At en sy nuwe vrou, Annelize, in Binnelanders (bl.18), in Suidooster loop Zoe deur onder ’n bekruiper en net toe ons dink Bianca en dok Siya is die perfekte paar, begin sy oog dwaal (bl. 12 en 13)! En in Days slaan drie skurke toe op Salem en maak Marlena, Kate en kie se lewe hel (bl. 22). ’n Rits nuwe reekse is op pad. Een van hulle is die dramareeks…

access_time1 minutos
tv plus afrikaans

REDAKTEUR Lucia Poolman ADJUNKREDAKTEUR EN ENGELS-HOOFTEKSREDAKTEUR Craig Falck ADJUNK-NUUSREDAKTEUR Genevieve Terblanche ALGEMENE SKRYWERS Elri Boucher, Emile Butler-O’Brien, Ipeleng Rakgantsho SENIOR ONTWERPER Itumeleng E.U. Kunene BYDRAES Lara Atson, Gerda Engelbrecht, Mariëtte Immelman, Tuduetso Mankuroane, Una Heradien TV-SKEDULES Andrea Lewis, Emile Butler-O’Brien, Kashief Achmat REPRODUKSIE Kurt Ohlson, Lugisani Mulaudzi KANTOORBESTUURDER (JHB) Noleen Mendace ADVERTENSIEVERKOPE: NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER David Hay SPACE STATION (DIGITAAL) Joanne Lambley (021 468 8299/011 993 8050) SIRKULASIE: KATEGORIEBESTUURDER Armand Kasselman (021 443 9975) MEDIA24-LEEFSTYL: HOOF, WEEKBLAAIE Minette Ferreira UITGEWER Bea van der Vyver PROJEKBESTUURDER Michael de Beer BEMARKINGSKOÖRDINEERDER Noleen Mendace PRODUKSIEBESTUURDER Jacques du Plooy HOOFBESTUURDER: MEDIA24-LEEFSTYL Ishmet Davidson FINANSIËLE HOOF: MEDIA24-LEEFSTYL Raj Lalbahadur…

access_time3 minutos
lag vir die lewe

Die skerpskertser Ramy Youssef (Samar Swailem in die rillerdramareeks Mr. Robot, 2015-nou) is ’n eerste geslag Egiptiese Amerikaner wat generasie X en millenniërs se wêrelde voor hom sien bots. Dit vorm die basis van sy splinternuwe mokumentêre sitkom, Ramy (ál 10 episodes van seisoen 1 is nou eksklusief op Showmax beskikbaar). “Ramy is losweg op my ervarings gegrond. My ouers, oom, suster en twee beste vriende in die reeks is samestellings van mense in my gemeenskap,” sê die 28-jarige Ramy, wat in Queens, New York, gebore is en in New Jersey grootgeword het. “Ek het as ’n Moslem grootgeword en dis iets waarin ek glo,” sê hy. “Dit is my lewe, my hoogtepunte, laagtepunte, vrae en antwoorde.” BLIK OP DIE LEWE Die reeks is ’n kombinasie van mondigwording, aanpas by die moderne wêreld…

access_time4 minutos
cindy swanepoel

Die talentvolle Cindy Swanepoel (37) skroom nie om uitdagende rolle aan te pak nie. As dr. Annelize Roux in die hospitaaldramareeks Binnelanders (2005-nou, lees meer op bl. 16) is sy altyd by een of ander duistere daad betrokke. Wie kan vergeet hoe sy onlangs eers agter haar baas, At Koster (Hans Strydom), se rug gekonkel en geswyg het dat sy aartsvyand Rian Malherbe (Erik Holm) leef? Toe help sy later vir At om die polisie ’n rat voor die oë te draai toe hy iemand op sy plaas doodry. Op die silwerskerm ondergaan Cindy nou weer ’n transformasie as die afgeremde bosvrou Barta van Rooyen in die fliek Fiela Se Kind. Maar wie is Cindy tuis? Benewens haar liefde vir toneelspeel, hou sy van oefen en het sy ook ’n…

access_time3 minutos
moenie mis nie

Woensdag 9 Oktober THE GOOD DOCTOR NUWE REEKS! Seisoen 1 SABC3 (*193) 21:30 Episode 1 (drama) Dr. Shaun, ’n chirurg-in-opleiding, se frustrasie soos hy sukkel om sy punt oor te dra sodat hy ’n lewe kan red, beklemtoon die voordele, asook die nadele van sy outisme in die mediese veld en dit verskaf naelbytkykstof. Donderdag 10 Oktober AFSKAAL NUWE REEKS! Seisoen 1 kykNET (*144) 17:30 Episode 1 (realiteit) Elana Afrika-Bredenkamp ontmoet die vier deelnemers wat aan die nuwe gewigsverliesprogram gaan deelneem en hoor wat hul doelgewig is. Hulle reis vind plaas oor ’n tydperk van 16 weke. Vrydag 11 Oktober THE TWILIGHT ZONE NUWE REEKS ! Seisoen 1 M-Net (*101) 22:00 Episode 1 (sci-fi) Verbeel jou elke keer as ’n komediant ’n grap oor iemand maak, verdwyn daardie mens soos mis voor die son. Natuurlik is Tracy Morgan die duiwel in ’n kroeg, wat…

access_time1 minutos
tergende vraag!

Hoekom moet ons wag vir al die seisoene van Turkse telenovelles soos Die Vreemdeling? Die kanale behoort hulle agter mekaar uit te saai. – ANITA, FACEBOOK Die eenvoudige rede is dit word nie as versamelings verkoop nie, verduidelik e.tv se bemarkingspesialis, Joe Strydom. “Die internasionale verspreiders van wie ons die reekse aankoop, het nie altyd, byvoorbeeld, ál vyf seisoene beskikbaar nie. Ons koop dus die eerste een, en indien dit so goed vaar soos wat ons verwag, doen ons navrae oor die ander wanneer dit beskikbaar is.” Dit gaan ook oor ’n vol skedule, wat volgens Joe maande vooruit beplan word om te verseker die program wat geadverteer is, word betyds vir beeldsending ontvang. “Ons moet in ag neem watter programme is reeds op die skedule en wanneer kan die kanaal…

help