EXPLORARBIBLIOTECAREVISTAS
CATEGORIAS
EM DESTAQUE
EXPLORARBIBLIOTECA
 / Famosos & Celebridades
TV Plus AfrikaansTV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans 11/20/2019

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

País:
South Africa
Língua:
Afrikaans
Editora:
Media 24 Ltd
Ler Mais
COMPRAR EDIÇÃO
2,05 €(IVA Incl.)
ASSINATURA
39,91 €(IVA Incl.)
26 Edições

NESTA EDIÇÃO

1 minutos
van lucia

Julle het julle stem dik gemaak, en die base by DStv het geluister! Baie lesers (en kykers) het gekla nadat aangekondig is die kanale Lifetime, History en Crime + Investigation gaan gesluit word. Wat agter die skerms gebeur het, weet ons nie, maar iets het gewerk, want ná kontrakonderhandelinge is bekend gemaak dat Lifetime en History bly. En baie van die Crime + Investigation-programme sal nou op Lifetime te sien wees. En hope vermaak wag op kykers. Op Lifetime begin die nuwe reeks Heartbreak Island en nuwe seisoene van Married At First Sight (ek erken ruiterlik ek is ’n kyker!). En op History is daar onder meer nuwe seisoene van Curse Of Oak Island en Forged In Fire. Boonop is Lifetime nou beskikbaar op die Compactpakket. Dit maak my baie…

1 minutos
tv plus afrikaans

REDAKTEUR Lucia Poolman ADJUNKREDAKTEUR EN ENGELS-HOOFTEKSREDAKTEUR Craig Falck ADJUNK-NUUSREDAKTEUR Genevieve Terblanche ALGEMENE SKRYWERS Elri Boucher, Emile Butler-O’Brien, Ipeleng Rakgantsho SENIOR ONTWERPER Itumeleng E.U. Kunene BYDRAES Gerda Engelbrecht, Mariëtte Immelman, Tuduetso Mankuroane, Una Heradien TV-SKEDULES Andrea Lewis, Emile Butler-O’Brien, Kashief Achmat REPRODUKSIE Kurt Ohlson, Lugisani Mulaudzi KANTOORBESTUURDER (JHB) Noleen Mendace ADVERTENSIEVERKOPE: NASIONALE VERKOOPSBESTUURDER David Hay SPACE STATION (DIGITAAL) Joanne Lambley (021 468 8299/011 993 8050) SIRKULASIE: KATEGORIEBESTUURDER Armand Kasselman (021 443 9975) MEDIA24-LEEFSTYL: HOOF, WEEKBLAAIE Minette Ferreira UITGEWER Bea van der Vyver PROJEKBESTUURDER Michael de Beer BEMARKINGSKOÖRDINEERDER Noleen Mendace PRODUKSIEBESTUURDER Jacques du Plooy HOOFBESTUURDER: MEDIA24-LEEFSTYL Ishmet Davidson FINANSIËLE HOOF: MEDIA24-LEEFSTYL Raj Lalbahadur…

3 minutos
familie-kwessies

Geen familie is perfek nie. Dis onmoontlik vir almal om altyd oor alles saam te stem en als te kry soos hulle dit wil hê. Dit is wat so prettig is aan die komediereeks Modern Family (2009-nou – jy kan die eerste agt seisoene op Showmax kry). So verskillend soos hulle is, kom hulle altyd oor die weg en vind vrede, plesier en geluk. Dit beteken nie als verloop altyd glad nie, en vir die Dunphy-Pritchett-familie sluit dit dikwels episodes in wat jou laat lag totdat jy huil. Soos hierdie . . . SEISOEN 1 Moon Landing (episode 14) Jay (Ed O’Neill) is ou-skool. Hy het nie grootgeword met die gay-gemeenskap wat vry is om hulself te wees nie. Maar hoewel Jay ingetoë is, is hy lief vir sy seun, Mitch (Jesse Tyler…

3 minutos
anel alexander

Die naam Anel Alexander sal ernstige aanhangers van 7de Laan (2000-nou) herinner aan haar rol as die vaal meisie Liesl Landman (2004-2006) in die sepie. Die aktrise, wat nou as Susan in die aksiereeks Trackers (Sondae, M-Net *101, 2019) speel, se storielyn was Liesl se verliefdheid op Neil Sandilands se karakter Bart Kruger (2000-2005, en weer in 2007). Die paartjie het ’n band gesmee omdat hulle dol was oor duiwe, veral Breëbors en Bekkie. Anel is getroud met die bekende plaaslike akteur, James Alexander (of James Gracie soos hy bekend is in Los Angeles wat sedert 2016 die paartjie se tuiste is). James speel as Lemmer saam met Anel in Trackers. Hulle is in 2003 getroud en het in 2007 die rol van ’n paartjie in Binnelanders (2005-nou) vertolk. Wat was…

3 minutos
moenie mis nie

Woensdag 20 November GHOSTED: LOVE GONE MISSING NUWE REEKS! Seisoen 1 MTV (*130) 21:30 Episode 1 (realiteit) Wil jy die familielid, vriend, kêrel, meisie of geliefde konfronteer wat net skielik verdwyn het? Die Bachelorette-ster Rachel Lindsay en Catfish-aanbieder Travis Mills is reg om die skuldiges op te spoor (“ghost bust”). Kyk uit vir die deursigtige stoele (“ghost chairs”) in die ateljee – dis so gepas! Donderdag 21 November MUSIEK ROULETTE Seisoen 5 SABC2 (*192) 19:00 Episode 14 (realiteit) Nádine is terug met die tweede been van die seisoen van dié musiekspeletjieprogram. In dié been spook 15 deelnemers sake uit. Die gaskunstenaars Pietman Geldenhuys, Chanelle Davids en Corlea Botha lewer spogvertonings. • Lees meer op bl. 38. Vrydag 22 November VAT JOU GOED EN TREK Seisoen 5 kykNET (*144) 17:30 Episode 8 (leefstyl) Henck en die eiendomsagent Marika Grové gee terug aan…

1 minutos
tergende vraag!

Hoekom wys die SABC3 weer die 2018-siesoen van Who Wants To Be A Millionaire? Ons het dit gesien; dis oud en vervelig. Daar moet tog iets beters wees wat hulle kan wys? – EILEEN, SMS Daar is twee redes vir die herhaling van die 2018- spesiale seisoen van die Britse speletjiesprogram Who Wants To Be A Millionaire, (1998-nou), wat 20 jaar op TV vier met die nuwe aanbieder, Jeremy Clarkson. “Nuwe seisoene met internasionale inhoud kan net in die nuwe finansiële jaar goedgekeur en uitgesaai word,” verduidelik die SABC3 publisiteitskoördineerder Doulha Domingo. “Wanneer die nuwe 2019-seisoen beskikbaar gestel word en die regte is bekom, sal dit in 2020 uitgesaai word.” Hou ook in gedagte die seisoen is eers op Saterdae in die middel van die jaar uitgesaai toe die SABC3 se…