Ek is ’n jong 54-jarige, blanke man – Engelse-Boertjie – omtrent ses voet kort, ’n nie-roker, met ligte hare, grys-blou oë, en drie kinders, wie almal uit die huis uit is. ’n Kind van die Here met streng waardes.
Last Love
Ek is ’n blonde dame, 52 jaar oud, met bruin hare en oë. Ek het geen afhanklikes nie, en rook of drink nie. Ek hou van die natuur, tuinmaak, en alles wat mooi is. Ek verlang ’n Christenman tussen 52 en 60 jaar oud, wie netjies en opreg is met ’n sin vir humor. Geen drinkers nie asseblief. Verkieslik van die Alberton area.
Sonskyn
I am a divorced, cat-loving lady, into crafts and collectables, who seeks an under-64, white, financially secure, kind, honest, intellectual entrepreneur or business gentleman, who…