СТАТЬИБИБЛИОТЕКА
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Знаменитости и Стиль жизни
Huisgenoot-WoordsoekHuisgenoot-Woordsoek

Huisgenoot-Woordsoek

No 4

Die derde uitgawe van Huisgenoot se gewilde Woordsoek-tydskrif bevat 115 woordsoeke met opwindende temas vir die hele gesin. Die temas vir volwassenes sluit in: koninklikes, somerkos, reis, aromas, die natuur, sport en nuusmakers terwyl die kinders ure lank sal besig bly met die woordsoeke oor die sirkus, tandesorg, fantasiekarakters, seisoene, woordbou en nog baie meer. Dis gewaarborgde pret vir net R42.

Страна:
South Africa
Язык:
Afrikaans
Издатель:
Media 24 Ltd
Читать большеkeyboard_arrow_down

В ЭТОМ НОМЕРЕ

access_time1 мин.
van die redakteur

IN DIE vierde uitgawe van Huisgenoot- Woordsoek kan jy uitsien na ’n lekker mengelmoes van Suid-Afrikaanse en internasionale temas. Ons kuier in die Krugerwildtuin (bl. 11) en op ons kusdorpies (bl. 5), en neem jou op reis deur van die plekke wat jy sal aantref langs een van Suid-Afrika se bekendste hoofroetes, die N1 (bl. 4). Hier kan jy as ekstra uitdaging ook die plekke van Kaapstad tot by Beitbrug in volgorde rangskik. Ons gooi ook ’n internasionale draai met ’n A-Z van wêreldstede (bl. 15), bekende geboue (bl. 27) en landsleiers (bl. 16). Verder is daar ’n goeie klompie soekblokke oor liedjies, sangers, sport asook sterre op die silwerdoek en televisie. Vir die jongspan is daar ’n afdeling propvol prettige temas soos piekniek (bl. 44), fietsry (bl. 54), melkskommel-geure (bl. 53),…

access_time1 мин.
kies koers

NO. 1 Oplossing op bladsy 62 HOE GOED KEN JY DIE N1? Hierdie plekke lê almal langs die N1 van Kaapstad tot by Beitbrug. Kyk of jy hulle in volgorde kan rangskik en soek dit dan in die soekblok. Beaufort-Wes Beitbrug Centurion Colesberg Drie Susters Grasmere-tolhek Hexrivierpas Hugenote-tonnel Johannesburg Kaapstad Kroonstad Laingsburg Makhado Mokopane Musina Polokwane Pretoria Richmond Touwsrivier Vaalrivier Vanderbijlpark Ventersburg Verkeerdevlei Winburg Worcester NO. 2 Oplossing op bladsy 62 SA MYNDORPE Boksburg Carletonville Kathu Kimberley Koffiefontein Lime Acres Orkney Postmasburg Thabazimbi Welkom…

access_time1 мин.
kuslangs

NO. 3 Oplossing op bladsy 62 LANGS DIE WESKUS Soek die vetgedrukte deel. Churchhaven Dwarskersbos Elandsbaai Hondeklipbaai Lambertsbaai Paternoster Saldanha St. Helenabaai Strandfontein Yzerfontein NO. 4 Oplossing op bladsy 62 AAN DIE SUIDKUS Soek die vetgedrukte deel. Buffelsbaai Dwarswegstrand Gouritsmond Hartenbos Heroldsbaai Infanta Stilbaai Victoriabaai Vleesbaai Witsand NO. 5 Oplossing op bladsy 62 AAN DIE WILDEKUS Soek die vetgedrukte deel. Chintsa Gonubie Haga Haga Koffiebaai Mazeppabaai Port Edward Port St. Johns Qoloramond Wavecrest NO. 6 Oplossing op bladsy 62 LANGS DIE SUIDKUS VAN KWAZULU-NATAL Soek die vetgedrukte deel. Amanzimtoti Hibberdene Illovostrand Margate Port Shepstone Ramsgate Scottburgh Southbroom Umhlanga Umkomaas…

access_time1 мин.
by die strand

NO. 7 Oplossing op bladsy 63 SA BLOUVLAGSTRANDE ’n Blouvlagstrand voldoen aan ’n stel spesifieke vereistes. Soek die vetgedrukte deel. Bikinistrand Boknesstrand Brenton-on-Sea Buffelsbaai Hartenbos Humewoodstrand Kampsbaai Keurboomstrand Llandudno Southport Trafalgarstrand Witsand NO. 8 Oplossing op bladsy 63 DAG BY DIE STRAND branderplank emmertjie grafie handdoek hoed krieketkolf roomys sambreel sonbrandroom sonbril swembroek tydskrif NO. 9 Oplossing op bladsy 63 SOMERKOS EN -DRANKIES aarbeie braaivleis gazpacho gladdejantjie mengeldrankie papaja slaai soesji spanspek vrugtesap waatlemoen witwyn…

access_time1 мин.
gril jy maklik?

NO. 14 Oplossing op bladsy 64 SLANGE Soek die vetgedrukte deel. bergadder boomslang gespikkelde skildneuskobra gevlekte skaapsteker groenmamba molslang Natalse swartslang pofadder sebraslang swart spoegkobra wipneuskobra NO. 15 Oplossing op bladsy 64 SPINNEKOPPE Soek die vetgedrukte deel. bobbejaanspinnekop knopiespinnekop langbeenspinnekop reënspinnekop rooi roman sakspinnekop tuinspinnekop valdeurspinnekop vioolspinnekop wawielspinnekop NO. 16 Oplossing op bladsy 64 INSEKTE bidsprinkaan boktor heuningby kakkerlak kewer koringkriek mier miskruier mot muskiet naaldekoker skoenlapper vlieg vlooi…

access_time1 мин.
landsleiers

NO. 30 Oplossing op bladsy 67 LESERSVOORSTEL Malebogang Motsilili AFRIKALEIERS Soek die vanne. Abdelaziz Bouteflika (Algerië) Adama Barrow (Gambië) Alassane Ouattara (Ivoorkus) Ali Bongo Ondimba (Gaboen) Alpha Condé (Guinee) Ameenah Gurib (Mauritius) Edgar Lungu (Zambië) Filipe Nyusi (Mosambiek) Hage Geingob (Namibië) Ian Khama (Botswana) Idriss Déby (Tsjad) Isaias Afwerki (Eritrea) Jacob Zuma (Suid-Afrika) John Magufuli (Tanzanië) José Eduardo dos Santos (Angola) Joseph Kabila (Demokratiese Republiek van die Kongo) Macky Sall (Senegal) Muhammadu Buhari (Nigerië) Mulatu Teshome (Ethiopië) Nana Akufo-Addo (Ghana) Omar al-Bashir (Soedan) Paul Kagame (Rwanda) Peter Mutharika (Malawi) Pierre Nkurunziza (Burundi) Robert Mugabe (Zimbabwe) Tom Thabane (Lesotho) Uhuru Kenyatta (Kenia) NO. 31 Oplossing op bladsy 67 LESERSVOORSTEL Malebogang Motsilili WÊRELDLEIERS Soek die vanne. Abdul Hamid (Bangladesj) Angela Merkel (Duitsland) Bashar al-Assad (Sirië) Benjamin Netanyahu (Israel) Donald Trump (V.S.A.) Emmanuel Macron (Frankryk) Enrique Peña Nieto (Mexiko) Erna Solberg (Noorweë) George Konrote (Fidji) Horacio Cartes (Paraguay) Justin Trudeau (Kanada) Kim Jong-oen (Noord-Korea) Malcolm Turnbull (Australië) Mamnoon Hussain (Pakistan) Pranab Mukherjee (Indië) Raúl Castro (Kuba) Sauli Niinistö (Finland) Shinzō Abe (Japan) Theresa May (Brittanje) Wladimir Poetin (Rusland) Xi Jinping (China)…

help