EXPLOREMY LIBRARY
searchclose
shopping_cart_outlined
exit_to_app
category_outlined / Hunting & Fishing
SA Hunter/JagterSA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter

May 2019

The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.

Country:
South Africa
Language:
English
Publisher:
Media 24 Ltd
Read Morekeyboard_arrow_down
SUBSCRIBE
$28.71
12 Issues

IN THIS ISSUE

access_time1 min.
jagter hunter

REDAKSIE REDAKTEUR: Koos Barnard Koos.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9401 ADJUNK-REDAKTEUR: Johan van Wyk Johan.vanWyk@media24.com SUBREDAKTEUR (VRYSKUT): Eunia Barnard (Artikelnavrae & taalversorging) Eunia.Barnard@media24.com Tel: 012-485-9402 SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging) Marisa.Beeton@media24.com Tel: 012-485-9350 UITLEGKUNSTENAARS: Marthie van Dyk (Uitleg en produksie) Marthie.vanDyk@media24.com Tel: 012-485-9404 Faks: 086-559-8004 Malinda Craythorne (Advertensie-ontwerp) Malinda.Craythorne@media24.com Tel: 012-485-9405 Faks: 086-535-4073 KANTOORBESTUURDER: Maphuti Mongatane (Navrae/Administrasie)Maphuti.Mongatane@media24.com Tel: 012-485-9382 Faks: 086-535-4058 MEDEWERKERS: Herman Jonker Kassie Kasselman…

access_time2 min.
“...the tribe has spoken...”

The SA Hunters and Game Conservation Association has recently launched a survey among its members to test their opinions on a number of issues concerning the SA JAGTER/HUNTER magazine.A part of the survey concentrated on the content of the magazine and what readers want. There were 4 303 respondents of which the majority indicated that they were more or less happy with the content and its variety. However, enough people complained about the content, indicating that steps are necessary to jack up our performance. Respondents said that they want us to publish articles on more diverse subjects by a variety of authors.The latter is a big challenge, we do get lots of contributions from readers but about 95% of those are “Me-and-Joe” hunting stories which are not always what…

access_time4 min.
bospos sê jou sê

Op die groepfoto, voor links, staan die skrywer en jagmeester, Steven (met die grys hare) langs Henry, nou reeds ’n ervare jagter. Agter staan, van links na regs, Rob, Lennox en Cois. WENBRIEF HENRY SE WENSLYS ’n Goeie jag se storie sal altyd onthou word. Ek was bevoorreg om einde Julie 2018 só ’n jag in die Graaff-Reinet-area saam met vier vriende mee te maak. Dit was ’n belewenis van digterlike proporsies.Dié verhaal het al weke voor die jag begin op Botrivier se skietbaan met jaggeselsies tussen my, Cois en Henry. Stories van die kromste stel horings en die verste doodskoot, tot by jakkals- en gemsbokjag en parmantige kolganse, is daar met entoesiasme gedeel.Henry het vertel dat hy sy oupa se Sako .30-06 met ’n K4…

access_time7 min.
snelvuur

NUWE AANSTELLING SA JAGTER/HUNTER verwelkom Johan van Wyk as adjunk-redakteur wat op 1 April by die span aangesluit het. Johan is reeds aan ons lesers bekend aangesien hy al vir ’n aantal jare op gereelde basis vir die tydskrif skryf. Behalwe dat Johan ’n gesoute jagter is en oor baie goeie tegniese kennis beskik betreffende moderne vuurwapens, is hy ook ’n kenner van dubbelloop-jaggewere en haelgewere.Sy kennis sal beslis bydra om SA JAGTER/HUNTER se verskeidenheid te vergroot. Ons sien uit na Johan se bydraes om ons tydskrif nog beter te maak vir ons lesers. KOM KUIER BY HUNTEX A an die einde van April word HuntEx weereens by die Gallagher-konvensiesentrum in Midrand, Gauteng aangebied. Die datums en tye is as volg: q Donderdag 25 April:…

access_time1 min.
gelukkige wenners!

DENNIS KAPPETIJN-MES CP van der Merwe van Kroonstad wen ’n Dennis Kappetijn-mes ter waarde van R1 500. Vir meer inligting oor Kappetijn-messe besoek www.kappetijnknives.com of kontak hulle by 012-660-1270 of 082-923-5639/082-968-4242. DOVETAIL-AMMUNISIEKISSIES JA Mokken van Tarlton en WM de Klerk van Ellisras wen elk ’n Dovetail-ammunisiekissie in die kaliber van hul keuse. Dié kissies word geborg deur Rudi en Lizelle Louw. Kontak Lizelle by 083-257-4041. Elke kissie is ongeveer R525 werd. 3 PROMARK- ESKENK J Cilliers van Harts-water wen ’n baadjie van Stevenson Hamilton ter waarde van ongeveer R900. Vir verdere inligting oor die Stevenson Hamiltonprodukte, besoek hul webtuiste by www.stevensonhamilton.co.za. * Die wenners sal gekontak word en van hul pryse in kennis gestel word. …

access_time4 min.
kul jou hier…

Ai, partykeer voel ek skoon jammer vir ouens soos inbrekers en transitorowers. Dink net hoe veronreg moet hulle voel wanneer hulle gebrandmerk en vervolg word terwyl daar ander diewe is wat oop en bloot sake doen sonder enige gevolge.Stel jou byvoorbeeld voor: Daar sit jy agter in ’n polisievangwa, gearresteer oor jy iemand se papsak afgevat het, en hulle ry met jou verby een van daardie bont tente waar ’n ‘pastoor’ duisende rande uit mense se sakke lig met sy gladde bek en ’n stel luidsprekers. Die tent staan al drie weke daar en die polisie ry elke dag daar verby, maar hulle lê nie ’n vinger op die kammapredikant wat oop en bloot goedgelowiges uit hulle geld bedrieg en dan nie eens belasting betaal daarop nie.Of die kwessie…

help