MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
1 ‘DIS VERBY, MAAR ONS LIEFDE BLY’ Neels van Jaarsveld en Florinda Hearn het mekaar in die eerste seisoen van Op my eish! gevind. Hul verhouding is verby, maar hul liefde bly staan Wanneer gaan mense leer? Hierdie verhoudings wat met programme begin werk 90% van die tyd nie uit nie. Dis nie die manier om jou lewensmaat te soek nie. Op die ou end staan albei met eier op hul gesig. BEULAH Ek geniet hierdie programme sommer baie. Daar is maar altyd baie verhoudings in die wêreld wat nie uitwerk nie. Hoekom moet die mense nou altyd sleg praat hieroor? Ek is bly die twee is nog vriende. ELLA Maak soos party nasies. Laat die ouer garde jou pasmaat soek. Dan trou julle, raak later lief vir mekaar en live happily ever after. Vandag se…