MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
1 STEROÏEDE GEDY IN SKOLESPORT Dit gons oor Guns and Needles, die sportskrywer Clinton van der Berg se boek oor steroïedemisbruik in skolesport Dis omdat skole ta-lentvolle kinders koop. En dan moet daai kind net per form, anders verloor hy sy beurs. En so begin die afrigters/skole/ouers hulle blind hou, want wie wil nou verloor? SALOMIEN Ouers wat anderpad kyk vir sulke goed moet verkla word by maatskaplike dien-ste. Hulle is so ingestel daarop dat hul kinders vir die eerste span speel en presteer, hulle stel nie die kind eerste nie. GERTJIE Geen skool kan sê hulle is dwelmvry nie. Ek het lank genoeg by die dwelmeenheid gewerk om te weet. Steroïde word vrylik gebruik. Ouers koop dit vir die kinders. Ek is bly skole toets nou daarvoor. NIKKI Ek het al self beleef kinders wat dit ge…