MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
1 NÁDINE VIER 40STE SONDER DERICK Hou die mense wat jou liefhet na aan jou hart, was Nádine se raad op haar verjaardagpartytjie kort nadat sy en Derick Hougaard uitmekaar Nêrens staan ’n vrou het ’n man nodig om gelukkig te wees nie. Wees jouself soos nog al die jare. Baie geluk met jou 40ste! Leef jou drome uit en moenie toelaat dat enigiets of enigiemand jou terughou nie. GRETCHEN So Nádine mag die man in sy glorie in stuur. Maar toe Karlien dit die dag gedoen het oor sy verslawing aan alkohol en pille, toe is sy skielik die slegste mens ooit. Die mensdom is darem maar vreemd. TANYA Ek voel jammer vir albei. Die meeste mense misluk soms en begin oor. Dan kry jy dié wat nie die krag of selfvertroue het nie. Hulle…