MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
1 NEIL GAAN VAN BART TOT BAARDMAN Is dit Oom Kaspaas? Nee, dis die akteur Neil Sandilands, ook bekend as Bart van 7de Laan. En sy ruie baard aanhangers laat gons Die probleem met so ’n verskriklike baard: Dit laat jou jare ouer en verwaarloos lyk. Ek is mal oor Neil. Het julle hom al hoor sing? Hy is so talentvol! Sny net die baard af, asseblief! LENIE Hy kan dit nie afskeer nie. Sy rol in Netflix se Sweet Tooth vereis dit. En hulle is juis tans besig om aan die vervaardiging van die tweede reeks in Nieu-Seeland te werk. MICHELLE Ek gril my dood as ek so ’n baardman moet soen of selfs net ’n drukkie gee. Gagga! Ek bly maar ver weg van jou, daai goed laat jou nes ’n boemelaar lyk, wat…