ZINIO logo
EXPLOREMY LIBRARY
SARIE

SARIE 2020

Add to favorites

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

Read More
Country:
South Africa
Language:
Afrikaans
Publisher:
Media 24 Ltd
Frequency:
Monthly
SUBSCRIBE
R 234
6 Issues

in this issue

1 min.
brief: dekorredakteurs

Onlangs laat weet ’n ou vriendin – en getroue SARIE-leser – sy het met die inperking haar kantoor begin regpak. En daar kom sy toe op ’n hoop SARIE Kreatief-tydskrifte af. Netjies vasgebind met ’n toutjie en duidelik gemerk: HOU. Die regpak was skoon vergete en sy het haar net daar verdiep in die stapel lekkerte. Gou-gou is die boks oorskietwol nadergetrek en het die penne begin klik. Nou kan sy nie ophou brei en hekel nie! Dit verstaan ons alte goed. Het jy geweet brei stimuleer die linker-sowel as die regterbrein, dit kan depressie help verlig en jou in stresvolle tye laat ontspan? Ook as jy sukkel om te slaap help dit om saans ’n bietjie te brei voor jy bed toe gaan. Die mooie SARIE Kreatief wat jy nou in jou…

1 min.
sarie kreatief

REDAKSIONELE SPAN REDAKTEUR Michélle van Breda DEKORREDAKTEURS Lounette Fourie & Anita Rossouw KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo TEKSREDAKTEUR Anine Capraro REPRODUKSIE Dewald Spies, Noorieyah Fakier REDAKTEUR: REDAKSIONELE ASSISTENT Liesel Pienaar (Jhb) 011 713 9263 KANTOOR-ASSISTENT Donald Toockley WEBTUISTE DIGITALE REDAKTEUR Annemie Lombard Annemie.Lombard@sarie.com 021 406 4149 INHOUDSBESTUURDER Liani Jansen van Rensburg Liani.jvRensburg@sarie.com 021 406 4146 ADVERTENSIEVERKOPE HOOF: ADVERTENSIEVERKOPE Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396 VERKOOPSBESTUURDER (JHB) Susan Pienaar 083 281 7300 SLEUTELKLIËNTBESTUURDER (KST) Charlene Meyer 082 928 5970 HANDELSBESTUURDER Lise Coetsee lise.coetsee@media24.com VORIGE UITGAWES (Bestel): Amina.Essop@media24.com/021 406 2205 donve.myburgh@media24.com/021 406 2387 MEDIA24 LIVE GELEENTHEIDSHOOF 021 406 2376 Francois Malan HOOF VAN BORGSKAPPE 011 713 9147 Nikki Ruttimann BEMARKINGSBESTUURDER 021 406 2257 Andile Nkosi GELEENTHEIDSDIREKTEUR 082 820 1454 Carmen Botma GELEENTHEIDSASSISTENT 021 406 4546 Anéne de Klerk MEDIA24 LIFESTYLE CREATE STUDIO KREATIEWE DIREKTEUR 021 406 3512 Michael de Beer HANDELSREDAKTEUR 021 406 2217 Gerda Engelbrecht KORPORATIEF SARIE word uitgegee deur Media24 (Edms) Bpk Media24-sentrum, Heerengracht 40, Kaapstad 8001 Tel. 021…

2 min.
wolverlief

Het jy gehoor? Die gewilde radioen TV-aanbieder Tracey Lange het tydens die inperking haar KFM-luisteraars aan die brei gesit om warm serpe te maak. Sommer gou is 200 serpe by haar afgelewer, wat sy aan inwoners van Noah-aftreehuise geskenk het. Tracey is self mal oor brei en het ook haar verloofde, Avukile Mabombo, leer brei As my hande besig is, bly my gedagtes en aandag in die oomblik Joernalis Jane Brody oor die gesondheidsvoordele van brei in The New York Times Ag, dis so oulik! Juffrou Ingeborg, ’n onderwyseres van Haarlem in Nederland, het haar leerders tydens die inperking so gemis dat sy elkeen van hulle gebrei het. Haar 23 klein poppies was lewensgetrou, kompleet met ’n bril hier en sproete en krulhare daar. Sy het selfs vir hulle piepklein truie gebrei, presies soos…

4 min.
roesbruin rolkraagtrui

SIZES -a) 8-10-12 -b) 14-16-18 Finished bust measurement: -a) 106 -b) 116 cm The model in the photograph corresponds to size -a) 8-10-12 MATERIALS KATIA ALPACA GOLD: -a) 12 -b) 13 balls colour 350 Knitting needles: 5,5 mm and 6 mm STITCHES Garter st 1 x 1 Ribbing Edge st Fisherman’s rib: 1st row: (right side of work) * K1, P1 * repeat from * to *. 2nd row: (wrong side of work) work all sts in knit. 3rd row: (right side of work) * K1 inserting the tip of the needle through the middle of the st on the row below, P1, * repeat from * to *. Always repeat rows 2 & 3. Checkerboard st 1: * 34 rows with the following st distribution: 1 Edge st, -a) 19 -b) 24 sts Fisherman’s rib, 19 Garter sts, 19 sts Fisherman’s rib, 19 Garter sts,…

2 min.
gehekelde sakkie

SIZE Height = 24 cm Bottom diameter = 20 cm MATERIALS KATIA INGENUA: 2 balls colour 72 KATIA MERINO ARAN: 2 balls colour 5 KATIA MERINO SPORT can be used instead of MERINO ARAN 150 cm length round leather cord Crochet hook: 5 mm STITCHES Slip st Treble – tr CROCHET PATTERN Work in tr, inserting the hook through the back loop of stitches from the previous row. Increase = work 2 tr in the same st. TENSION Using 5 mm crochet hook and 2 strands of yarn (= 1 strand INGENUA & 1 strand MERINO ARAN) in crochet pattern: 15 sts and 14 rows = 10 x 10 cm BASE OF BAG Using 1 strand of each yarn, make a magic ring and crochet 6 tr in ring. Continue working Crochet Pattern in continuous rounds, increasing as follows: Note: To keep a better check of the round…

4 min.
manstrui met los serp

SIZE -a) S -b) M -c) L -d) XL FINISHED MEASUREMENT: Chest -a) 108 -b) 118 -c) 128 -d) 138 cm Length: -a) 74 -b) 75 -c) 76 -d) 77 cm The garment in photograph corresponds to size -a) S MATERIALS KATIA MERINO SHETLAND: -a) 13 -b) 15 -c) 16 -d) 17 balls colour 58 Knitting needles: 4,5 mm 4 buttons STITCHES 1 x 1 Ribbing Horizontal buttonholes 3 x 3 Ribbing: 1st row (right side of work): * K3, P3 *, repeat from * to *. 2nd and following rows: Work sts as they appear. 1 x 1 semi-tubular Ribbing: 1st row (right side of work): * K1, P1*, repeat from * to *. 2nd row (wrong side of work): * Knit the Knit st, bring yarn up and slip the Purl st *, repeat from * to *. TENSION Using 4,5 mm needles in 3…