EXPLOREMY LIBRARYMAGAZINES
CATEGORIES
FEATURED
EXPLOREMY LIBRARY
 / Women's Lifestyle
VrouekeurVrouekeur

Vrouekeur 18 October 2019

Die gewilde weeklikse tydskrif, Vrouekeur, is nou as ‘n e-tydskrif beskikbaar. Dié unieke Afrikaanse tydskrif was nog altyd ‘n betroubare bron van inligting en inspirasie vir haar lesers. Dit bevat 'n wye verskeidenheid van lekkerleesartikels oor onder meer bekendes, menswees, verhoudings, ouerskap, aktuele kwessies tot praktiese raad oor mode, skoonheid, dekor en handwerk. Die kosblaaie is so gewild dat daar al vier topverkoper-resepteboeke verskyn het. Vrouekeur is ‘n gebruikersvriendelike tydskrif wat inlig, opvoed en vermaak. Dis jou keuse elke week.

Country:
South Africa
Language:
Afrikaans
Publisher:
Caxton Magazines
Read More
SUBSCRIBE
R1 250
50 Issues

IN THIS ISSUE

3 min.
ek wil nie meer bang wees nie

Vat die risiko of verspeel die kans Die artikel, “Help, my vriende gaan landuit” op bl 12 is ’n artikel wat my familie en al my vriende mee kan identifiseer, want almal van ons het geliefdes wat die land permanent verlaat het. Ek inkluis. Daar is tans ’n #-veldtog wat die rondte doen waarmee mense mekaar probeer moed inpraat, hoop gee en hul besluit om nie als op te pak en die pad te vat nie, motiveer. Gelukkig is ek nie ’n kuddedier nie, my besluite word nie deur enige groep bepaal nie en hierdie bladsy is nie die plek om my persoonlike mening oor sake heeltemal uit te blaker nie. Dit gesê… Jy hoef nie buskruit uit te gedink het om te weet dat die situasie in Suid-Afrika ver van goed is en…

1 min.
35% afslag!

BEL RAMSAY MEDIA by 087 405 2002 (plaaslik) of +27 (0)21 045 1809 (internasionaal) KREDIETKAARTBESONDERHEDE en vir DEBIETORDEROPSIES SMS die woorde ‘CAXTON VK’ na 47098 (R1,00 per SMS) STUUR ’N FAKS na 086 670 4101 met jou besonderhede van hernuwing of intekening SKRYF IN OP ONS WEBWERWE www.vrouekeur.co.za/ www.magsathome.co.za STUUR ’N E-POS na subs@magsathome.co.za POS’N TJEK uitgemaak aan RamsayMe-dia Subs en stuur dit saam met ’n brief en jou besonder hede van hernuwing of inteke ning na: Vrouekeur-subskripsies, Vrypos CBO209, Posbus 596, Howard Place, 7450 TEKEN IN OF HERNU jou inskrywing teen R812,50 PER JAAR! Doen ’n ELEKTRONIESE OORBETALING of betaal met ’n DIREKTE DEPOSITO Rekeningnaam: RamsayMedia Subs Bank: Nedbank Takkode: 12320900 Rekeningnommer: 1232073059 BELANGRIK! Gebruik jou VAN en SUBSKRIP SIE NOMMER of jou VAN en SELFOONNOMMER as verwysing met ’n…

1 min.
wen

Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek. Die prentjie van ’n passievolle speurder wat uitsonderlike prestasies in sy loopbaan behaal het, kom hier na vore. www.penguinbooks.co.za 3 lesers kan die boek wen. SMS SUIKER gevolg deur jou naam, van en adres voor 23 Oktober 2019 na 48410. SMS’e kos R1,50 en is net vir mense in SA. Geld word vir foutiewe sleutelwoorde gehef en gratis SMS’e geld nie. Bepalings en voorwaardes: Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, gee jy Caxtontydskrifte die reg om ander Caxton-tydskrifaanbiedinge aan jou te bied.…

1 min.
vrouekeur

REDAKTEUR Eldaleen Hugo ADJUNKREDAKTEUR Zerelda Esterhuizen BESTURENDE REDAKTEUR Anlie Janse van Rensburg KUNSREDAKTEUR Je’Maine van Kradenburg DIGITALE REDAKTEUR, MODE & SKOONHEID Dané Neuhoff HOOFTEKSREDAKTEUR & GESONDHEIDSJOERNALIS Christa Swanepoel TEKSREDAKTEUR Margot Pakendorf Schultz PROEFLESER Louïne van der Vyver BOEKEREDAKTEUR Willie Burger VERHALEREDAKTEUR Melt Myburgh vkfiksie@gmail.com KUNSTEREDAKTEUR Johan Myburg KOSSKRYWERS Suzanne Crozier en Mareli Visser DEKOR EN TUIN Anna Celliers, Connall Oosterbroek, Maryke Roberts MUSIEKRESENSENT EN VERMAAKJOERNALIS CJ de Swardt KANTOORBESTUURDER Zerilda Nel HOOFBESTUURDER Anton Botes BEMARKINGSBESTUURDER Reinhard Lotz BEMARKINGSNAVORSINGBESTUURDER Debbie McIntyre PRODUKSIEBESTUURDER Sada Reddhi ADVERTENSIES HANDELSBESTUURDERS DRUKWERK CTP-Gravure Printers VERSPREIDERS RNA 011 248 3500…

6 min.
vreesloos op haar eie pad

Sy moes kies: ’n nuwe huis of ’n nuwe album? Dít was die besluit waarvoor die sangeres Corlea Botha so kort duskant 30 te staan gekom het. Die meeste mense van haar ouderdom sou seker die huis gekies en die befondsing van die album aan ’n platemaatskappy oorgelaat het, maar nie Corlea nie. Sy het besluit om haar album, Onbreekbaar, wat in Maart vanjaar uitgereik is, self te finansier – ’n risiko én ’n geloofsprong. “Visionêr,” het sommige in die bedryf daarna verwys. “Dit was agt jaar sedert my vorige album en ek wou dinge hierdie keer anders doen. Ek wou dit self doen,” sê Corlea, wat onlangs 32 geword het. Ons sit by ’n tafeltjie langs die swembad van die Royal Elephant Hotel in Centurion. Sy hou van dié hotel met sy…

6 min.
helena se heling

Haar musiek het baie verander sedert sy die temaliedjie van Sonkring in 1991 geskryf en gesing het, en baie mense beskou Helena Hettema as ’n musikale enigma. Haar veelsydigheid as kunstenaar – nie net wat musiekstyle betref nie, maar ook die tale waarin sy sing (Afrikaans, Engels, Nederlands, Vlaams, Frans en Italiaans) maak haar trefkrag groot en wyd. Dis by die Innibos Boeke-crawl op Kaapsehoop wat ek weer die kans kry om haar in lewende lywe te sien optree. Ek word na die strate van Parys meegevoer. Toe sy met Non, je ne regrette rien (No regrets) begin, wat Edith Piaf bekend gemaak het, is daar vir die eerste paar tel lings doodse stilte onder die mense om my. Toe dawer die applous – maar net vir ’n wyle asof almal bang is…