EXPLOREMY LIBRARYMAGAZINES
CATEGORIES
  • Art & Architecture
  • Boating & Aviation
  • Business & Finance
  • Cars & Motorcycles
  • Celebrity & Gossip
  • Comics & Manga
  • Crafts
  • Culture & Literature
  • Family & Parenting
  • Fashion
  • Food & Wine
  • Health & Fitness
  • Home & Garden
  • Hunting & Fishing
  • Kids & Teens
  • Luxury
  • Men's Lifestyle
  • Movies, TV & Music
  • News & Politics
  • Photography
  • Science
  • Sports
  • Tech & Gaming
  • Travel & Outdoor
  • Women's Lifestyle
  • Adult
FEATURED
EXPLOREMY LIBRARY
 / Women's Lifestyle
Vrouekeur

Vrouekeur 6 December 2019

Die gewilde weeklikse tydskrif, Vrouekeur, is nou as ‘n e-tydskrif beskikbaar. Dié unieke Afrikaanse tydskrif was nog altyd ‘n betroubare bron van inligting en inspirasie vir haar lesers. Dit bevat 'n wye verskeidenheid van lekkerleesartikels oor onder meer bekendes, menswees, verhoudings, ouerskap, aktuele kwessies tot praktiese raad oor mode, skoonheid, dekor en handwerk. Die kosblaaie is so gewild dat daar al vier topverkoper-resepteboeke verskyn het. Vrouekeur is ‘n gebruikersvriendelike tydskrif wat inlig, opvoed en vermaak. Dis jou keuse elke week.

Country:
South Africa
Language:
Afrikaans
Publisher:
Caxton Magazines
Read More
SUBSCRIBE
R1 250
50 Issues

IN THIS ISSUE

2 min.
wanneer minder meer is

Dis nie verbasend dat die artikel op bl 26 “Tyd vir afskaal” hierdie week my aandag getrek het nie. Dis presies waar ek is – ek skaal af. Jy weet jy is op daardie punt as jy skilderye en meubels waaraan jy eens op ’n tyd verknog was vir jou kinders gee en dit wat hulle nie wil hê nie, verkoop jy. As jy in die kombuiskaste invlieg en als wat jy vir drie maande nie gebruik het nie, uitgooi. As jy jou boekrakke takel en net die boeke hou wat vir jou onmisbaar is. Hoe meer ek uitgooi, hoe meer wil ek uitgooi. Dis asof ek in die proses sommer ook van ’n klomp emosionele bagasie ontslae raak. Moet net vir geen oomblik dink ek sien dit as deel van sogenaamde oudword…

1 min.
35% afslag!

BEL Magsathome by 087 405 2002 (plaaslik)of +27 (0)21 045 1809 (internasio naal)KREDIETKAARTBESONDERHEDE envir DEBIETORDEROPSIES SMS die woorde ‘CAXTON VK’ na 47098(R1,00 per SMS) STUUR ’N FAKS na 086 670 4101 met joubesonderhede van hernuwingof intekening SKRYF IN OP ONS WEBWERWE www.vrouekeur.co.za/ www.magsathome.co.za STUUR ’N E-POS na subs@magsathome.co.za POS ’N TJEK uitgemaak aan MagsathomeSubs en stuur dit saam met ’n brief en joubesonder hede van hernuwing of inteke ning na:Vrouekeur-subskripsies, Vrypos CBO209, Posbus596, Howard Place, 7450 Doen ’n ELEKTRONIESE OORBETALING ofbetaal met ’n DIREKTE DEPOSITO Rekeningnaam: Magsathome Subs Bank: Nedbank Takkode: 12320900 Rekeningnommer: 1232073059BELANGRIK! Gebruik jou VAN enSUBSKRIP SIE NOMMER of jou VAN enSELFOONNOMMER as verwysing met ’nelektroniese betaling of direkte deposito en faksdit met jou betalingsbewys en posadres na 086670 4101/subs@magsathome.co.za…

1 min.
wen

Hierdie lieflike boekbevat nege dierestoriesvir voorlees ofselflees. Klassiekedierestories wordingesluit, onder meerDie lelike eendjie enDie drie varkies. www.nb.co.za 3 lesers kan die boek wen. SMSDIERE gevolg deur jou naam, vanen adres voor 11 Desember 2019na 48410. SMS’e kos R1,50 en is net virmense in SA. Geld word vir foutiewesleutelwoorde gehef en gratis SMS’egeld nie. Bepalings en voorwaardes: Deur vir hierdiekompetisie in te skryf, gee jy Caxtontydskriftedie reg om ander Caxton-tydskrifaanbiedingeaan jou te bied.…

1 min.
vrouekeur

REDAKTEUR Eldaleen Hugo ADJUNKREDAKTEUR Zerelda Esterhuizen BESTURENDE REDAKTEUR Anlie Janse van Rensburg KUNSREDAKTEUR Je’Maine van Kradenburg DIGITALE REDAKTEUR, MODE & SKOONHEID Dané Neuhoff TEKSREDAKTEUR & GESONDHEIDS JOERNALIS Christa Swanepoel TEKSREDAKTEUR Margot Pakendorf Schultz PROEFLESER Louïne van der Vyver BOEKEREDAKTEUR Willie Burger VERHALEREDAKTEUR Melt Myburgh vkfiksie@gmail.com KUNSTEREDAKTEUR Johan Myburg KOSSKRYWERS Suzanne Crozier en Mareli Visser DEKOR EN TUIN Anna Celliers, Connall Oosterbroek, Maryke Roberts MUSIEKRESENSENT EN VERMAAKJOERNALIS CJ de Swardt KANTOORBESTUURDER Zerilda Nel NAVRAE 087 158 1832 en vrouekeur@caxton.co.za Vrouekeur, Caxton-tydskrifte, Jan Smutslaan 368, Craighall Park 2196 en Posbus 1480, Saxonwold, 2132 HOOFBESTUURDER Anton Botes BEMARKINGSBESTUURDER Reinhard Lotz BEMARKINGSNAVORSINGBESTUURDER Debbie McIntyre PRODUKSIEBESTUURDER Sada Reddhi…

6 min.
nuwe hoofstuk

As mens na Chereé Strydom se plasings op sosiale media kyk, sou jy maklik kon dink sy en manlief, Wynand, is nog in die wittebroodsfase. Hulle reis saam, is nie skaam om mekaar te liefkoos nie en skryf graag mooi woorde oor die ander by hul foto’s. Maar dié is geen jong liefde nie. Die Strydoms is al byna ’n dekade getroud en hul meisiekinders, Taylor-Hope en Bella-Joy, is onderskeidelik nege en sewe jaar oud. Hul geheim om die liefdesvlam aan die brand te hou? “Om nog saam te kan lag!” antwoord Chereé. “Ons is regtig steeds pêlle. Ons gesels met mekaar oor alles, maar ek praat wel seker heelwat meer as hy,” spot sy. Hul huwelik bestaan egter nie net uit vriendskap nie. “Dis belangrik om steeds drukkies te gee, mekaar as getroude paar te…

7 min.
haar stories is wegwysers

Een van die bekendste kinderverhale van alle tye is seker die broeders Grimm se Hansie en Grietjie. Almal ken die verhaal van die dapper seuntjie en dogtertjie wat hul pad terug huis toe met wit klippies gemerk het. Wendy Maartens is ’n storieverteller wat al meer as 50 kinderverhale geskryf het. Sy sê op haar webwerf: “Die wete dat my woorde soms wit klippies is wat ander help om ’n pad in hul eie verhaal te vind, is ’n dubbele vreugde.” Vir baie kinders is Wendy se verhale inderdaad die wit klippies wat weer aan hulle rigting gee. Wendy vertel dat sy in ’n huis met stories grootgeword het. Haar ma het gesorg dat hulle die drumpel van die dorpsbiblioteek in hul tuisdorp, Worcester, deurgetrap het. Sy was ook bevoorreg om oumas en oupas…