EXPLOREMY LIBRARYMAGAZINES
CATEGORIES
  • Art & Architecture
  • Boating & Aviation
  • Business & Finance
  • Cars & Motorcycles
  • Celebrity & Gossip
  • Comics & Manga
  • Crafts
  • Culture & Literature
  • Family & Parenting
  • Fashion
  • Food & Wine
  • Health & Fitness
  • Home & Garden
  • Hunting & Fishing
  • Kids & Teens
  • Luxury
  • Men's Lifestyle
  • Movies, TV & Music
  • News & Politics
  • Photography
  • Science
  • Sports
  • Tech & Gaming
  • Travel & Outdoor
  • Women's Lifestyle
  • Adult
FEATURED
EXPLOREMY LIBRARY
 / Women's Lifestyle
Vrouekeur

Vrouekeur 13 December 2019

Die gewilde weeklikse tydskrif, Vrouekeur, is nou as ‘n e-tydskrif beskikbaar. Dié unieke Afrikaanse tydskrif was nog altyd ‘n betroubare bron van inligting en inspirasie vir haar lesers. Dit bevat 'n wye verskeidenheid van lekkerleesartikels oor onder meer bekendes, menswees, verhoudings, ouerskap, aktuele kwessies tot praktiese raad oor mode, skoonheid, dekor en handwerk. Die kosblaaie is so gewild dat daar al vier topverkoper-resepteboeke verskyn het. Vrouekeur is ‘n gebruikersvriendelike tydskrif wat inlig, opvoed en vermaak. Dis jou keuse elke week.

Country:
South Africa
Language:
Afrikaans
Publisher:
Caxton Magazines
Read More
SUBSCRIBE
R1 250
50 Issues

IN THIS ISSUE

2 min.
oefen jouself gelukkig

Dis Heath Ledger wat gesê het: “Everyone you meet always asks if you have a career, are married, or own a house as if life was some kind of grocery list. But no one ever asks you if you are happy.” Wat maak mens gelukkig? As ek in my daaglikse lewe om my rondkyk, wonder ek hoe sommige mense deur die lewe – selfs net deur die dag – kom, want as hul gesigte ’n aanduiding van hul gemoedstoestand is, is hulle alsbehalwe gelukkig. Ek dink om gelukkig te wees, is soos om fiks te wees. Hoe meer jy oefen, hoe fikser word jy. Maar daar is ’n ander kant van die muntstuk ook – jy kan ook fiks in ongelukkigheid wees. Hoe meer jy iets oefen, hoe beter gaan jy daarin…

1 min.
35% afslag!

BEL Magsathome by 087 405 2002 (plaaslik) of +27 (0)21 045 1809 (internasio naal) KREDIETKAARTBESONDERHEDE en vir DEBIETORDEROPSIES SMS die woorde ‘CAXTON VK’ na 47098 (R1,00 per SMS) STUUR ’N FAKS na 086 670 4101 met jou besonderhede van hernuwing of intekening SKRYF IN OP ONS WEBWERWE www.vrouekeur.co.za/ www.magsathome.co.za STUUR ’N E-POS na subs@magsathome.co.za POS ’N TJEK uitgemaak aan Magsathome Subs en stuur dit saam met ’n brief en jou besonder hede van hernuwing of inteke ning na: Vrouekeur-subskripsies, Vrypos CBO209, Posbus 596, Howard Place, 7450 Doen ’n ELEKTRONIESE OORBETALING of betaal met ’n DIREKTE DEPOSITO Rekeningnaam: Magsathome Subs Bank: Nedbank Takkode: 12320900 Rekeningnommer: 1232073059 BELANGRIK! Gebruik jou VAN en SUBSKRIP SIE NOMMER of jou VAN en SELFOONNOMMER as verwysing met ’n elektroniese betaling of direkte deposito en faks dit…

1 min.
wen

In Dibi Breytenbach se jongste boek, Blinde gode, moet kolonel Aella O’Malley ontrafel hoe die moord op ’n landdros en die teregstelling van twee renosterstroper met mekaar verband hou. 3 lesers kan die boek wen. SMS GODE gevolg deur jou naam, van en adres voor 19 Desember 2019 na 48410. SMS’e kos R1,50 en is net vir mense in SA. Geld word vir foutiewe sleutelwoorde gehef en gratis SMS’e geld nie. Bepalings en voorwaardes: Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, gee jy Caxton-tydskrifte die reg om ander Caxton-tydskrif-aanbiedinge aan jou te bied. www.lapa.co.za…

1 min.
vrouekeur

REDAKTEUR Eldaleen Hugo ADJUNKREDAKTEUR Zerelda Esterhuizen BESTURENDE REDAKTEUR Anlie Janse van Rensburg KUNSREDAKTEUR Je’Maine van Kradenburg DIGITALE REDAKTEUR, MODE & SKOONHEID Dané Neuhoff TEKSREDAKTEUR & GESONDHEIDS JOERNALIS Christa Swanepoel TEKSREDAKTEUR Margot Pakendorf Schultz PROEFLESER Louïne van der Vyver BOEKEREDAKTEUR Willie Burger VERHALEREDAKTEUR Melt Myburgh vkfiksie@gmail.com KUNSTEREDAKTEUR Johan Myburg KOSSKRYWERS Suzanne Crozier en Mareli Visser DEKOR EN TUIN Anna Celliers, Connall Oosterbroek, Maryke Roberts MUSIEKRESENSENT EN VERMAAKJOERNALIS CJ de Swardt KANTOORBESTUURDER Zerilda Nel HOOFBESTUURDER Anton Botes BEMARKINGSBESTUURDER Reinhard Lotz BEMARKINGSNAVORSINGBESTUURDER Debbie McIntyre PRODUKSIEBESTUURDER Sada Reddhi ADVERTENSIES HANDELSBESTUURDERS Johannesburg en Kaapstad (insluitend landwye klein advertensies): 010 492 8356, 021 001 2401 Durban: Eugène Marais eugene@caxton.co.za 031 716 4444…

6 min.
mawees kom altyd eerste

Ilne Nienaber vertolk al sedert 2017 die rol van dr Elana Bester in Binnelanders. Ons vra haar ’n paar vrae. Watter impak het Elana se karakter, storielyne en ontwikkeling die afgelope paar jaar op jou gehad? Elana is ’n baie lekker karakter om te vertolk. Sy is driedimensioneel geskryf, wat dit baie maklik maak om haar as ware mens oor te dra. Sy lag en speel net soos wat ek as Ilne sal doen, veral saam met haar TV-kêrel, Steve (Clint Brink). Sy is wel die afgelope paar jaar deur ’n hele paar dramas – sy was al blind, van die mediese raad geskors en omgekoop. Sy het ’n verlede wat enige mens sal laat wonder hoe die vrou nog in die normale samelewing funksioneer. Elana het my geleer om dapper te wees, ongeag…

7 min.
om ‘lekker’ te wees

Irshaad Ally is sedert Suidooster se eerste episode die nimlike Rhafiek Samsodien, Ruiterbosch se eertydse topeiendomsagent en seun van die apteker AB Samsodien. Deesdae hou hy homself adrenalienvraat as eienaar en toeroperateur van die reisagentskap Atlantic Adrenalin. Rhafiek was lank een van Ruiterbosch se hubaarste manne, maar die onvoorspelbare Carmen Fourie het sy voete onder hom uitgeslaan. Irshaad is onlosmaaklik deel van die Suidooster-span. Sy rol as reisagentska-peienaar is ook nie te ver van sy eie avon-tuurlustige self nie. Kykers het hom in 2007 in Survivor South Africa: Malaysia leer ken. Hy het ook by ’n advertensie-agentskap gewerk en was vier jaar lank ’n aanbieder by die joernaalprogram Pasella. Irshaad kom uit Hanover Park – wêrelde verwyder van die glanslewe op Pasella. Hy vertel: “Die gesegde lui ‘art imitates life’, maar ons sien al meer…