âOns tydskrif se Ă©nigste doel is om jou kamp-, 4x4- en reiservaring beter te maak en ons is dankbaar vir jou aandeel in ons bestaan en die pad wat jy saam met ons stap.â Hulle sĂȘ twee dinge in die lewe is onvermydelik: die dood en Jan Taks wat sy pond vleis eis. Ek glo verandering hoort saam met diĂ© twee, veral in die tye waarin ons leef. En oor verandering het ân slim mens op ân keer gesĂȘ dĂt is die enigste onveranderlike waarde. NĂȘrens is dĂt meer ooglopend as in die gedrukte media waarin ons by Ry & Sleep ons bevind nie. Teen diĂ© tyd het jy seker al die aankondiging gesien van die sluitings en veranderinge by Media24 se publikasies. Die goeie nuus is dat Ry & Sleep voortgaan, hoewelâŠ
REDAKSIE REDAKTEUR SCHALK JONKER schalk.jonker@media24.com JOERNALISTE LEON BOTHA leon.botha@media24.com CYRIL KLOPPER cyril.klopper@media24.com KYLE KOCK kyle.kock@media24.com UITLEGKUNSTENAARS DOMINIC WIENAND dominic.wienand@media24.com OWEN WILLOUGHBY owen.willoughby@media24.com TEKSREDAKTEUR PETER VAN NOORD peter@subteks.co.za KOSREDAKTEUR JOHANĂ NEILSON MULTIMEDIA MARCELLE VAN NIEKERK marcellevanniekerk@media24.com UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON UITVOERENDE HOOF: DRUKMEDIA RIKA SWART HOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA HOOFBEMARKINGSBESTUURDER: LEEFSTYL NERISA COETZEE HOOF: PROJEKBESTUUR RAJ LALBAHADUR FINANSIĂLE BESTUURDER MUNEEB ADAMS SIRKULASIEBESTUURDER RIAAN WEYERS riaan.weyers@media24.com SAKEBESTUURDER: VERKOPE DANIE NELL danie.nell@media24.com ADVERTENSIEVERKOPE KAAPSTAD HANNES BURGER hannes.burger@media24.com 076 152 4605 NICK FITZELL nick.fitzell@media24.com 071 430 6311 DANIELA DI GIOVANNI daniela.digiovanni@media24.com 083 709 7040 SANETHA MEINTJIES sanetha.meintjies@media24.com 084 416 5797 JOHANNESBURG KYLEE ROBERTSON kylee.robertson@media24.com 076 263 9114 JEANINE KRUGER jeanine.kruger@media24.com 082 342 2299 LIZEL PAUW lizel.pauw@media24.com 082 876 8189 SHARLENE SMITH sharlene.smith@media24.com 083 583 1604 YUMNA ROJAN yumna.rojan@media24.com 072 399 5789 YELANDA MITCHELL yelanda.Mitchell@media24.com 074 897 576 DURBAN MARISKA VENTER mariska.venter@media24.com 082 898 4376 MEDIA24 LEEFSTYL KREATIEWE ATELJEE KREATIEWE HOOF MICHAEL DE BEER 021 406 3512 BESTURENDE REDAKTEUR: KOMMERSIEEL GERDA ENGELBRECHT 021 406âŠ
Tinus wen ân koelsak ter waarde van R220. Of jy nou kamp, piekniek hou of langs die krieketveld sit, die koelsak het onder meer plek vir ân kosblik Ă©n genoeg ruimte vir ân 1,5 â-koeldrankbottel. Daar is ook nog pakplek in die boonste helfte vir ân bottel die helfte van diĂ© grootte. Verder is die binnekant met ân PVC-laag uitgevoer wat dit maklik maak om die koelsak skoon te hou. Die sak het ook ân handvatsel wat bo-oor kom en met klitsrits heg, asook ân skouerband as jy jou hande vry wil hĂȘ.winkel.weg.co.zaâŠ
Verlede jaar se winter breek aan en ek en my vrou, Tersia, vertrek uit Somerset-Wes na ons wintertuiste, Marlothpark in Mpumalanga. Om seker te maak ons kom vroeg die oggend weg het ek ons Skipperwoonwa en Toyota Fortuner die vorige aand al gepak. Daarâs egter ân haakplek: Toe ek die oggend die ys-vrieskas van 220 V na die Fortuner se 12 V oorskakel, is daar ân doodsheid oor die yskas wat my herinner aan beurtkrag. Die vrieskas is boonop vol vleis en ek moet vinnig plan sien. Ek kry geen fout nie en kry ân outo-elektrisiĂ«n om te help. Hy stel vas dit is ân kortsluiting by die vrieskas en sien dit gou reg. Ons kom weg en trek in by die Dassiesfontein-padstal naby Caledon waar ân mens alles en nogâŠ
âReĂ«n is skaars op Sutherland. Ons was seker so ân jaar op die dorp toe diĂ© donker wolke oortrek. Ek en my dogter, XantĂ©, was op pad winkel toe, en toe ek by die stopstraat stilhou en kant toe kyk, het die windpomp se blink lemme my oog getref. Ek het my foon uitgekry, die lens afgevee en begin fotoâs neem.â Die slim komposisie trek dadelik ân mens se aandag, en buiten dat die windpomp se lemme duidelik uitstaan, lei die komposisielyne jou oog tot by die fokuspunt: Die drie boomtoppe links van die windpomp vorm ân diagonale lyn tot by die lemme; die gras (wat yl regs begin) loop in die rigting van die windpomp; en die donker bossies op die voorgrond lyk of dit so gepak is om jouâŠ
Sherpa Leisure se nuutste model, die Wanderer, het nĂłg ân model bygekry: die Wanderer C. Tot nou toe kon klante kies tussen twee modelle: die Wanderer A of B. Die A-model is die standaardweergawe en sluit in ân 220 V-staanyskas, matras, 45Ah-battery met ân laaier, drie vensters en ân remstelsel. Die B-model word verder met ân badkamer toegerus en het ook ân ekstra venster, ân 90l-watertenk met ân pomp, en ân 220 V-geiser met die nodige loodgieterswerk. Albei hierdie waens van Sherpa het ân opwipdak. Hier kom die verskil in: Die nuwe C-model het ân vaste dak. En, sĂȘ die eienaar, Neville de Meillon, die C staan vir âconventionalâ. DiĂ© model is dus Sherpa se antwoord op ân padwa, hoewel Wanderer se modelle ook met die oog op grondpadsleep gebou word. Net soos byâŠ